Tequesta 26 Morning Sun Penthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paarl-laan 1, Paulshof, Woonstel 26 Tequesta, Sandton, 2191, Gauteng
-
Vanaf
R1 020R867 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tequesta 26 Morning Sun Penthouse is 'n lieflike woonstel met 'n noord-front terras wat die oggendson vasvang, in die veilige, gesogte Tequesta-kompleks in Paulshof, Sandton. Die kompleks het groot bome, voëllewe en 'n atmosfeer van privaatheid met die gerief van 24 uur-sekuriteit.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel toegerus. Die woonstel het 'n platskerm-TV met Netflix en gratis, onbeperkte 40 mbps-WiFi.
Die woonstel lei na 'n balkon met buitemeubels wat 'n uitsig oor die swembad en tuinarea bied. Dit is die ideale plek om jou oggendkoffie of 'n skemerkelkie te geniet.
Onderdakparkeerplek en besoekersparkeerplek is beskikbaar. Die kompleks bied 2 gemeenskaplike swembaddens met klubhuise, en oorgenoeg braai-opsies. Daar is 'n selfsorgwassery in die kompleks.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
William Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 37
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Paarl-laan 1, Paulshof, Woonstel 26 Tequesta, Sandton, 2191, Gauteng
Sien meer verblyf in Sandton Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paarl-laan 1, Paulshof, Woonstel 26 Tequesta, Sandton, 2191, Gauteng