Thaba Lenaka 3
Opsomming van Resensie
Desere W - Aug 2022
Gemiddeld
Rustige naweek.
Jackie C - Aug 2022
Gemiddeld
Beautiful, peaceful and very friendly reception.
Shannon-lea D - Jul 2022
Gemiddeld
Beautiful, quiet, elegant.
Lees meerMarelise S - Jul 2022
Gemiddeld
Stil. Gemaklik ingerig en die stoep en buite-area is heerlik.
Yolandie B - Jun 2022
Gemiddeld
Awesome wegbreeknaweek!
Clement M - Mei 2022
Gemiddeld
Bathroom water disaster.
Thaba Lenaka 3 se terugvoer
Hi Clement,
Due to the abnormal amounts of rain we did experience mercy water. We therefore supplied botteled water for drinking water.
We do apologize for this problem, due to abnormal rain.
Kind regards,
Marie
Kevin S - Apr 2022
Gemiddeld
Comfortable, quiet and relaxing.
Michelle D - Apr 2022
Gemiddeld
Baie lekker gekuier dankie.
Susan M - Mrt 2022
Gemiddeld
The place is super perfect if you a prefer a private life, its beautiful very private and relaxing.
Daniela O - Jan 2022
Gemiddeld
Die stilte is beslis iets om na uit te sien.
Grethe P - Des 2021
Gemiddeld
Heerlik, rustig.
Sondi H - Nov 2021
Gemiddeld
It was very nice and got peace of mind.
Lillian M - Nov 2021
Gemiddeld
Home away from home and so peaceful, I really enjoyed myself and am hoping to come again soon.
Stefan E - Aug 2021
Gemiddeld
Heel aangenaam en vriendelik ontvang
Jb C - Jun 2021
Gemiddeld
Geen gejaagdheid toegelaat nie, net rus en vrede.
Celesté M - Apr 2021
Gemiddeld
Pragtige plek en goed toegerus.
Magda V - Okt 2020
Gemiddeld
Netjies en skoon
Annatjie P - Okt 2019
Gemiddeld
Rustig, geen geraas. Asemrowende natuurskoon.
Maureen G - Okt 2019
Gemiddeld
Rustig.
Marelise S - Aug 2019
Gemiddeld
Rustig, gemaklik, privaat en mooi.
Annamarie K - Mrt 2019
Gemiddeld
Rustige wegbreek in 'n fantastiese omgewing.
Lienkie S - Jan 2019
Gemiddeld
Stilte en rus.
Janet V - Aug 2018
Gemiddeld
Fantasties.
Ruth M - Des 2017
Gemiddeld
It's a wonderful place.
Jacqueline J - Okt 2017
Gemiddeld
We had a lovely stay and friendly service despite arriving late at night.
Charlene V - Okt 2017
Gemiddeld
Awesome place.
Andrew M - Sep 2017
Gemiddeld
Dit was rerig uitstekend.
Thabo M - Jul 2017
Gemiddeld
Excellent value for your money.
Christian H - Jul 2017
Gemiddeld
Baie netjiese en rustige blyplek om te ontspan vir die naweek.
Sandra D - Jan 2017
Gemiddeld
Absolutely fantastic.
Vincent F - Nov 2016
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Tertia V - Sep 2016
Gemiddeld
Dit is die tweede keer dat ek hier gebly het, en sal definitief weer gaan.
Gert V - Jun 2016
Gemiddeld
Regte plek as jy net wil ontspan en wegbreek, goeie waarde vir geld.
Wilna P - Mrt 2016
Gemiddeld
Ons moeë siele is in privaatheid en rustigheid verkwik!
Wynand D - Feb 2016
Gemiddeld
Perfect for a weekend breakaway! Thaba Lenaka will differently be a place a regularly visit.
Doneill E - Nov 2015
Gemiddeld
A pool is highly needed.
Faan R - Okt 2015
Gemiddeld
Kan dit beslis aanbeveel.
Tertia V - Sep 2015
Gemiddeld
Dit was net die naweek wat ons nodig gehad het.
Letitia B - Sep 2015
Gemiddeld
Netjies luuks en gasvry!
Debbie E - Jul 2015
Gemiddeld
Beautiful, peaceful, loved it!
Wilna P - Apr 2015
Gemiddeld
Naweekwegbreek! Heerlik,skoon en luuks! Sommer net LEKKER!
Lienkie S - Mrt 2015
Gemiddeld
Ek en my man het 'n wegbreek naweek nodig gehad, met stilte en natuur.
Lees meerRohan P - Nov 2014
Gemiddeld
Goeie diens en dit is baie rustig. Sal my weer sien!
Gerhard M - Sep 2014
Gemiddeld
Lekker rustig, ideale wegbreek vir rustig raak en wegkom uit die stad uit.
Antoinette G - Jul 2014
Gemiddeld
Baie lekker en rustig!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 7 Valencia, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom