Thaba Monate Game Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Thaba Monate Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 112
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Hermanus D - Apr 2024
Algehele gradering
Nie soos wat geadviseer word nie. Baie misleidend.
Moira S - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker tyd om te rus.
Thaba Monate Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning.
Adriaan V - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was 'n rustige naweek.
Angela S - Feb 2024
Algehele gradering
Absolutely brilliant!
Lees meerThaba Monate Game Lodge se terugvoer
Thank you so much for your visit, Angela. We appreciate your feedback and support. Please come and visit us soon.
Tyne J - Feb 2024
Algehele gradering
Wonderful, peaceful.
Thaba Monate Game Lodge se terugvoer
Thank you. Please visit us again.
Lydia M - Des 2023
Algehele gradering
Beautiful nature views.
Thaba Monate Game Lodge se terugvoer
We are working on getting more lights for the outside areas.
Lydia M - Des 2023
Algehele gradering
Beautiful nature.
Minette D - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastiese boswegbreek.
Lees meerClinton B - Apr 2023
Algehele gradering
Baie mooi plek.
Liesl K - Feb 2023
Algehele gradering
It is a beautiful place with a lot of potential but it needs some serious upgrades.
Lees meerSheries A - Jan 2023
Algehele gradering
The most peaceful, comfortable stay we had. Thank you.
Fana Isaac M - Des 2022
Algehele gradering
Kids enjoyed the stay very much.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Tanja L - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Eurika N - Jul 2022
Algehele gradering
Thaba Monate is die plek vir vlug van die stad en spanning.
Thaba Monate Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Groot waardeering.
J Gertrud T - Jun 2022
Algehele gradering
Lovely location, great views, best were the almost tame nyalas near the chalets. .
Thaba Monate Game Lodge se terugvoer
Good day
Thankyou for the positive feedback. We value your feedback.
Looking forward to see you again.
Regards
Claudine A - Apr 2022
Algehele gradering
Hele park en chalets benodig opknapping en instanthouding.
Lees meerThaba Monate Game Lodge se terugvoer
Goeie dag
Dankie vir die terugvoer.
Jammer vir die ongerief.
Groete
Matshidiso M - Jan 2022
Algehele gradering
Serenity, with the sound of the stream flowing nearby. Enjoyed walking around.
Lees meerPhillip B - Jan 2022
Algehele gradering
The place is dirty, needs maintenance and a review from TBCSA.
Trevor S - Des 2021
Algehele gradering
Stay was pleasant, but upkeep has to be done.
Kelly C - Nov 2021
Algehele gradering
Very relaxing.
Peter M - Okt 2021
Algehele gradering
It was adventurous.
Alice M - Sep 2021
Algehele gradering
It was great.
Thaba Monate Game Lodge se terugvoer
Thank you. Please visit us again.
Pj L - Sep 2021
Algehele gradering
Baie gelukkig lekker gebly, is stil, geen TV, ens. nie, jy gaan om te rus.
Thaba Monate Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir positiewe terugvoer.
Werner G - Aug 2021
Algehele gradering
Teleurstellend.
Guillaume K - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker bosveldatmosfeer.
Thaba Monate Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir positiewe kommentaar.
Dawie T - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker.
Thaba Monate Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir positiewe kommentaar.
Iaan R - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker uitgerus. Pragtige uitsig en stil.
Thaba Monate Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir positiewe kommentaar.
Natasha K - Aug 2021
Algehele gradering
Rustige kamp in die middel van die bosveld.
Thaba Monate Game Lodge se terugvoer
Baie dankie kom kuier weer vir ons
Thaba Monate
Petro G - Mei 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Maggie S - Mei 2021
Algehele gradering
Glad nie soos op webwerf nie.
Keith M - Apr 2021
Algehele gradering
OK.
Marissa V - Apr 2021
Algehele gradering
So-so.
Jackie J - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Patrys V - Des 2020
Algehele gradering
Baie rustig met mooi omgewing.
Thembekile T - Des 2020
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
Lees meerLynnette D - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was lekker, oord het baie potensiaal.
Chevaughn V - Okt 2020
Algehele gradering
Ontspanne, stil en natuurskoon
Anria P - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was heel lekker, maar die plekkie kort maar aandag.
Johan P - Sep 2020
Algehele gradering
Was nodig en net die regte plek vir naweek weg.
Magda G - Sep 2020
Algehele gradering
Stilte en rustigheid.
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Elmie J - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was baie kalm en presies wat ons wou gehad het.
Elsie K - Des 2019
Algehele gradering
Ons geniet Thaba Monate die plek self terdeë
Margaret S - Des 2019
Algehele gradering
It's a peaceful game lodge.
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Johan J - Sep 2019
Algehele gradering
Awesome.
Kobie S - Sep 2019
Algehele gradering
Was heerlike rustige naweek.
Lees meerAnton S - Sep 2019
Algehele gradering
Poor service at reception.
Christelle O - Sep 2019
Algehele gradering
Pateties swak.
Revan S - Aug 2019
Algehele gradering
Teleurgesteld in vergelyking met die foto's.
Jani P - Aug 2019
Algehele gradering
Disappointing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Teleurstellend.
Verblyf is nie die moeite werd nie, die deure kan nie sluit nie en baie onderhoud is nodig op die chalets. As jy hulp nodig het, is die personeel nie bereid om te help nie, hulle ontspan liewer by die swembad terwyl jy by die chalet wag vir hulp. Rommel oral rondom die chalets en rondom die reservaat.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tebogo M - Aug 2019
Algehele gradering
The place was amazing an we wouldn't mind coming there again.
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Phillip C - Jun 2019
Algehele gradering
Nice venue, but very unprofessional.
Lees meerAnonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Johan D - Jun 2019
Algehele gradering
Aangename algehele ervaring.
Inah I - Jun 2019
Algehele gradering
I enjoyed, I will definitely visit Thaba Monate again. Very nice place.
Michelle B - Jun 2019
Algehele gradering
Disappointing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Teleurstellend.
Plastiek en vullis oral op die eiendom. Nie goed in stand gehou nie. Daar is nie 'n dieretuin soos op die webtuiste nie. Warm swembad, louwarm, nie verhit soos op die webtuiste nie. Personeel nie buigsaam met inkloktye nie. Kombuis is nie goed toegerus nie. Ons broodrooster het nie gewerk nie. Dit het potensiaal, maar nie die geld werd nie. Benodig mat in sitkamer, vloer is koud.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bruno R - Apr 2019
Algehele gradering
Goeie ligging en die fasiliteite het die potensiaal om goeie verblyf te verskaf.
Lees meerAdli L - Apr 2019
Algehele gradering
Genotvol en baie rustig.
Natasja M - Mrt 2019
Algehele gradering
Vals advertering, kon 'n baie meer aangename naweek gewees het.
Lees meerMarlize V - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig, stil, kalm, net wat jy nodig het vir 'n wegbreek van die stad af.
Lees meerHeila J - Jan 2019
Algehele gradering
Glad nie wat jy verwag nie.
Lees meerHansie J - Des 2018
Algehele gradering
Binne netjies, buite baie slordig en nie in stand gehou nie.
Richard F - Okt 2018
Algehele gradering
Slegs vir 'n naweek indien in seisoen. Hulle vergeet heeltemal van kliëntediens as die oord stil is.
Lees meerElrina C - Aug 2018
Algehele gradering
Was perfek, al wat nie great was nie was die weer - die natuurskoon is asemrowend.
Dennis B - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik in die bos!
Charlene P - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik gerus in die bosveld.
Stephan C - Jul 2018
Algehele gradering
Totale teleurstelling. Die plek en sy personeel het iewers in die 70's vasgehaak.
Lees meerLizle P - Jun 2018
Algehele gradering
Rustigheid is oorverdowend in die bosveld.
Cliff C - Jun 2018
Algehele gradering
Die plek is verwaarloos.
Willem N - Jun 2018
Algehele gradering
Very quiet and relaxing, lovely food and enjoyed the nature.
Ferdi E - Jun 2018
Algehele gradering
Behalwe vir twee haakplekke was dit heerlik.
Lees meerWalter T - Jun 2018
Algehele gradering
Rustig, netjies, skoon, die perfekte plek om net weer daai moegheid af te skud na 'n besige begin van die jaar.
Lees meerChristo B - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Bianka J - Apr 2018
Algehele gradering
Geld mors - die plek sien my nie weer nie!
Lees meerDenise M - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Juliana P - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlike tyd in die bos.
Corne M - Jan 2018
Algehele gradering
Dit is plaaslewe en weg van alle kommersiële resorts.
Pieter S - Jan 2018
Algehele gradering
Ontvangs was baie swak en al hul geriewe is nie goed genoeg gewees vir aantal mense nie en hul was nie eers vol nie.
Lees meerElizna D - Des 2017
Algehele gradering
Dit was ok.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Gerliza V - Des 2017
Algehele gradering
Personeel uiters onvriendelik.
Lees meerAlida L - Nov 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Madelie U - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker wegbreek.
Gerda C - Nov 2017
Algehele gradering
Baie agteruitgang by die oord.
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Dianne D - Nov 2017
Algehele gradering
Very friendly and helpful place.
Eddie B - Okt 2017
Algehele gradering
Baie rustige en onspanne atmosfeer. Voorwaar 'n plekkie om te gaan rus en die natuurskoon te geniet.
Lees meerHans T - Okt 2017
Algehele gradering
The place is really top class.
Monique S - Okt 2017
Algehele gradering
Wonderlik, maar bly weg van hul breakfast.
Lees meerEdward C - Okt 2017
Algehele gradering
Teleurstellend in vergelyking met ons vorige kuier.
Danie D - Sep 2017
Algehele gradering
Mooi natuurskoon.
Alida L - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Elizna D - Jul 2017
Algehele gradering
Te kort.
Elmarie V - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker gekuier saam vriende en uitsig vir stap was mooi.
Joeanne T - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker.
Lees meerMarcha L - Jul 2017
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Bettie B - Jun 2017
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer. Perfek om net weer bietjie batterye te herlaai.
Mashangu Valerie S - Mei 2017
Algehele gradering
Excellent place to visit.
Linda P - Apr 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Jacques B - Apr 2017
Algehele gradering
Die verblyf is fantasties en baie mooi.
Wessel G - Feb 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Dawie E - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ontspannende verblyf in 'n netjiese en skitterskoon tent met uitstekende ablusiegeriewe.
Lees meerWilma M - Des 2016
Algehele gradering
Awesome place.
Marinda V - Des 2016
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame personeel in 'n rustige natuur-omgewing, met als wat nodig is.
Susan E - Okt 2016
Algehele gradering
Outstanding and peaceful.
Thaba Monate Game Lodge se terugvoer
Thank you very much for visiting Thaba Monate. It is always lovely to hear people enjoy it here.
We are glad that you enjoyed it and please come visit us again.
Bushveld Regards,
Marily Abbatemarco
Frans B - Aug 2016
Algehele gradering
Good, friendly staff
Thaba Monate Game Lodge se terugvoer
Thank you so much for visiting us at Thaba Monate. We are glad to hear you enjoyed. Please come again.
Bushveld Regards,
Marily Abbatemarco
- Kapasiteit: 172 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 2, Buisfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom