Thabeng Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Thabeng Guesthouse bied gastekamers in Bendor, Polokwane. Dié gastehuis is gerieflik geleë - net 1 tot 3 km vanaf Cycad and Platinum Park, Polokwane Hospitaal, Capricorn TVET College, Savannah Winkelsentrum en meer.

Ons 8 kamers is individueel versier. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed of enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, en is toegerus met 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n verwarmer, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n kluis, yskassie, en 'n haardroër.

'n À la carte- of buffet-ontbyt word soggens in die eetarea voorgesit en middagete en aandete kan ook gereël word. Die gastehuis het gratis WiFi in sekere areas, asook 'n swembad en 'n braaiplek.

Die konferensielokaal het plek vir 20 afgevaardigdes en daar is ook 'n lokaal vir privaat vergaderings op die perseel. 'n Wasgoeddiens en 'n vervoerdiens na die lughawe is beskikbaar op versoek.

Thabeng Guesthouse is net 2 tot 5 km vanaf die middestad, Polokwane Lughawe, verskeie winkelsentrums en skole.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Thabeng Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za