6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 237 Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Thabisa Lodge is 'n gerieflike vakansiehuis vir vriende of gesinne. Dit is in die hartjie van die Hoedspruit Wildlandgoed en vlaktewild soos kameelperde, sebras, wildsbokke, vlakvarke en verskeie voëlspesies kan hier gewaar word.
Dié ruim huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, en lei na 'n buitestort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n bad en stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV.
Die leefarea bied toegang tot 'n lieflike houtdek met stoepmeubels, 'n piekniektafel en braaigeriewe. Die stoep bied 'n uitsig oor die groot, omheinde tuin en daar is ook 'n swembad en sonstoele.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 237 Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Thabisa Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
237 Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang