Pretoria-Oos Akkommodasie by Thabiso Guesthouse | LekkeSlaap
+49

Thabiso Guesthouse

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicolette-straat 143, Meyerspark, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Thabiso Guesthouse is op 'n hoë rand met 'n uitsig oor Meyerspark in Pretoria en bied gerieflike verblyf en eksklusiewe diens in 'n Toskaanse gastehuis.

Daar is 8 gastekamers met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe. Kom geniet egte Suid-Afrikaanse gasvryheid in ons restaurant waar middag- en aandete op versoek bedien word. Gaste kan ook 'n privaat, romantiese aandete of 'n tipiese Suid-Afrikaanse braai op die stoep geniet. Die gastehuis bied WiFi, lugversorging, 'n kluis en veilige parkeerplek. Gaste kan van die swembad, privaat Jacuzzi of sauna gebruik maak indien vooraf gereël.

Thabiso Guesthouse bied lughawevervoer en daguitstappies na townships. Heerlike masseer- en pedikuursessies kan ook gereël word. Daar is heelwat inkopiesentrums in die omgewing en ander besienswaardighede soos die Uniegeboue en Dinokeng Wildreservaat.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Thabiso Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Nicolette-straat 143, Meyerspark, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Gaste dink Thabiso Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicolette-straat 143, Meyerspark, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGTWyk9IVtZrhsluqfzBHcLUxk6lqC386k6b24nXYWsaCwE4V6r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 143 Nicolette Street Meyerspark 0184 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.744386 28.304031
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za