Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thandile Country Lodge

Wildsplaas
Selfsorgkothuis
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die rustieke selfsorgkothuis is in die bos aan die rivieroewer. Dis ideaal vir 2 gaste wat lief is vir die buitelewe maar nie wil kamp nie. Vars wit linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Geen musiek word toegelaat op die perseel, en die eienaar behou die reg om gaste te vra om die perseel te verlaat indien daar oorbodige lawaai en alkohol misbruik is.

Neem asb. kennis dat die Timbaktu-kothuise nie DStv het nie.

Bergfiets- en voetslaanroetes, sowel as visvang op 'n vang-en-vrylaat-basis op die perseel word aangebied. Gaste moet hul eie toerusting vir dié doendinge saambring.

Let wel dat ons kaartgeriewe het en dat EFT-betalings ook aanvaar word. Vermy asb. kontantbetalings vir veiligheidsredes.

Let daarop dat toegang tot die lodge slegs vir inwoners van die perseel beperk is en geen dagbesoekers word toegelaat nie, tensy dit spesifiek met die eienaar ooreengekom is. Die lodge behou die reg voor om 'n terugbetaalbare deposito van R250 vir die afstandbeheer te eis wat terugbetaalbaar is wanneer gaste die afstandbeheer teruggee met uitklok.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard 2-enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R990
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met ’n bad en stort. Geriewe in die kamer sluit ’n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Geen musiek word toegelaat op die perseel, en die eienaar behou die reg om gaste te vra om die perseel te verlaat indien daar oorbodige lawaai en alkohol misbruik is.

Neem asb. kennis dat die Timbaktu-kothuise nie DStv het nie.

Bergfiets- en voetslaanroetes, sowel as visvang op 'n vang-en-vrylaat-basis op die perseel word aangebied. Gaste moet hul eie toerusting vir dié doendinge saambring.

Let wel dat ons kaartgeriewe het en dat EFT-betalings ook aanvaar word. Vermy asb. kontantbetalings vir veiligheidsredes.

Let daarop dat toegang tot die lodge slegs vir inwoners van die perseel beperk is en geen dagbesoekers word toegelaat nie, tensy dit spesifiek met die eienaar ooreengekom is. Die lodge behou die reg voor om 'n terugbetaalbare deposito van R250 vir die afstandbeheer te eis wat terugbetaalbaar is wanneer gaste die afstandbeheer teruggee met uitklok.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard En suite-dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R990
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met ’n bad en stort. Geriewe in die kamer sluit ’n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Geen musiek word toegelaat op die perseel, en die eienaar behou die reg om gaste te vra om die perseel te verlaat indien daar oorbodige lawaai en alkohol misbruik is.

Neem asb. kennis dat die Timbaktu-kothuise nie DStv het nie.

Bergfiets- en voetslaanroetes, sowel as visvang op 'n vang-en-vrylaat-basis op die perseel word aangebied. Gaste moet hul eie toerusting vir dié doendinge saambring.

Let wel dat ons kaartgeriewe het en dat EFT-betalings ook aanvaar word. Vermy asb. kontantbetalings vir veiligheidsredes.

Let daarop dat toegang tot die lodge slegs vir inwoners van die perseel beperk is en geen dagbesoekers word toegelaat nie, tensy dit spesifiek met die eienaar ooreengekom is. Die lodge behou die reg voor om 'n terugbetaalbare deposito van R250 vir die afstandbeheer te eis wat terugbetaalbaar is wanneer gaste die afstandbeheer teruggee met uitklok.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Romantiese Kamer
Vanaf
Vanaf R1 110
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het ’n koningingrootte-hemelbed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort. Geriewe in die kamer sluit ’n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Geen musiek word toegelaat op die perseel, en die eienaar behou die reg om gaste te vra om die perseel te verlaat indien daar oorbodige lawaai en alkohol misbruik is.

Neem asb. kennis dat die Timbaktu-kothuise nie DStv het nie.

Bergfiets- en voetslaanroetes, sowel as visvang op 'n vang-en-vrylaat-basis op die perseel word aangebied. Gaste moet hul eie toerusting vir dié doendinge saambring.

Let wel dat ons kaartgeriewe het en dat EFT-betalings ook aanvaar word. Vermy asb. kontantbetalings vir veiligheidsredes.

Let daarop dat toegang tot die lodge slegs vir inwoners van die perseel beperk is en geen dagbesoekers word toegelaat nie, tensy dit spesifiek met die eienaar ooreengekom is. Die lodge behou die reg voor om 'n terugbetaalbare deposito van R250 vir die afstandbeheer te eis wat terugbetaalbaar is wanneer gaste die afstandbeheer teruggee met uitklok.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R1 710
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is ’n koningingrootte-bed en dubbelslaapbank vir die kinders. Die en suite-badkamer het ’n bad en stort en daar is ’n ingang wat na ’n stoep lei wat reg rondom die huis strek. Geriewe in die kamer sluit ’n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Geen musiek word toegelaat op die perseel, en die eienaar behou die reg om gaste te vra om die perseel te verlaat indien daar oorbodige lawaai en alkohol misbruik is.

Neem asb. kennis dat die Timbaktu-kothuise nie DStv het nie.

Bergfiets- en voetslaanroetes, sowel as visvang op 'n vang-en-vrylaat-basis op die perseel word aangebied. Gaste moet hul eie toerusting vir dié doendinge saambring.

Let wel dat ons kaartgeriewe het en dat EFT-betalings ook aanvaar word. Vermy asb. kontantbetalings vir veiligheidsredes.

Let daarop dat toegang tot die lodge slegs vir inwoners van die perseel beperk is en geen dagbesoekers word toegelaat nie, tensy dit spesifiek met die eienaar ooreengekom is. Die lodge behou die reg voor om 'n terugbetaalbare deposito van R250 vir die afstandbeheer te eis wat terugbetaalbaar is wanneer gaste die afstandbeheer teruggee met uitklok.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamer-eenheid
Vanaf
Vanaf R2 145
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het ’n koningingrootte-bed in die eerste kamer en 2 enkelbeddens in die tweede kamer. Die badkamer het ’n bad en stort. Geriewe in die kamer sluit ’n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Geen musiek word toegelaat op die perseel, en die eienaar behou die reg om gaste te vra om die perseel te verlaat indien daar oorbodige lawaai en alkohol misbruik is.

Neem asb. kennis dat die Timbaktu-kothuise nie DStv het nie.

Bergfiets- en voetslaanroetes, sowel as visvang op 'n vang-en-vrylaat-basis op die perseel word aangebied. Gaste moet hul eie toerusting vir dié doendinge saambring.

Let wel dat ons kaartgeriewe het en dat EFT-betalings ook aanvaar word. Vermy asb. kontantbetalings vir veiligheidsredes.

Let daarop dat toegang tot die lodge slegs vir inwoners van die perseel beperk is en geen dagbesoekers word toegelaat nie, tensy dit spesifiek met die eienaar ooreengekom is. Die lodge behou die reg voor om 'n terugbetaalbare deposito van R250 vir die afstandbeheer te eis wat terugbetaalbaar is wanneer gaste die afstandbeheer teruggee met uitklok.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Groot Gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R2 145
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die tweeslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en daar is ’n dubbelslaapbank vir kinders in die tweede kamer. Die badkamer het ’n bad en stort en daar is ’n ingang wat na ’n stoep lei wat reg rondom die huis strek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 2
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Geen musiek word toegelaat op die perseel, en die eienaar behou die reg om gaste te vra om die perseel te verlaat indien daar oorbodige lawaai en alkohol misbruik is.

Neem asb. kennis dat die Timbaktu-kothuise nie DStv het nie.

Bergfiets- en voetslaanroetes, sowel as visvang op 'n vang-en-vrylaat-basis op die perseel word aangebied. Gaste moet hul eie toerusting vir dié doendinge saambring.

Let wel dat ons kaartgeriewe het en dat EFT-betalings ook aanvaar word. Vermy asb. kontantbetalings vir veiligheidsredes.

Let daarop dat toegang tot die lodge slegs vir inwoners van die perseel beperk is en geen dagbesoekers word toegelaat nie, tensy dit spesifiek met die eienaar ooreengekom is. Die lodge behou die reg voor om 'n terugbetaalbare deposito van R250 vir die afstandbeheer te eis wat terugbetaalbaar is wanneer gaste die afstandbeheer teruggee met uitklok.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Daniels Rust Plaas, Alma-pad, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmMzQwMTEyLTk5OTctNGM5Zi05ZWQ4LTdkOWFhMzljMzUyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 53 5 1 4 Farm Daniels Rust Alma Road 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -24.80898122817 28.182286582672