Thandile Country Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Tweeslaapkamer-eenheid
Slegs verblyf
Standaard 2-enkelbedkamer
Slegs verblyf
Romantiese Kamer
Slegs verblyf
Standaard En suite-dubbelkamer
Slegs verblyf
Gesinskamer
Slegs verblyf
Groot Gesinseenheid
Slegs verblyf
Rivierkothuis
Selfsorg
Belasting en Ekstras
Sagte musiek word toegelaat op die perseel, maar die eienaar behou die reg om gaste te vra om die perseel te verlaat indien daar oorbodige lawaai en alkohol misbruik is.

DStv is nie beskikbaar nie, maar gaste is welkom om hulle eie dekodeerder en slimkaart saam te bring. Daar is 'n DStv-skottel in die restaurant.

Op die perseel is daar ook 'n ongekunstelde koue water swembad, perdryroetes, bergfiets- en voetslaanroetes en visvanggeriewe (vang-en-vrylaat) op die lodge se perseel.

Let asseblief daarop dat ons kaartfasiliteite het en EFT-betalings word ook aanvaar en kontant is 'n absolute laaste uitweg as gevolg van sekuriteitsbekommernisse vir almal wat betrokke is.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
Kansellasie of wysiging van bespreking tot 14 dae voor inklokdatum: 50% van deposito word verbeur.
Kansellasie of wysiging minder as 14 dae voor inklokdatum, of indien gaste nie opdaag nie: volle gekwoteerde bedrag word verhaal.
Depositobeleid:
- 50% van die totale bedrag word met bespreking gehef.
- Die balans is met aankoms betaalbaar.

Gaste wat na Thandile Country Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]