Thando's Fynbos
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 282 Tryall Road, Sandown, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Thando's Fynbos is 'n pragtige selfsorgwoonstel op die veilige Fynbos Lifestyle Estate in Sandown. Dit is ideaal vir 'n wegbreek saam met familie en vriende in Kaapstad, want die landgoed spog met 'n leefstylsentrum en is net 5 minute vanaf die strand.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die tweede badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die landgoed spog met 'n leefstylsentrum met 'n restaurant, gimnasium, muurbalbaan en 'n wassery.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Alimama Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 27
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 282 Tryall Road, Sandown, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
282 Tryall Road, Sandown, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang