Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thatch Haven Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William Dick-laan 24, Libertas, Mahikeng, 2745, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Thatch Haven Guest House is 'n pragtige, ou grasdakhuis in 'n Engelse-Franse styl in Libertas, Mahikeng.

Dit bied gerieflike en suite-slaapkamers en gaste kan tussen die Dubbelkamers en 2-Enkelbedkamers kies. Al die kamers het 'n en suite-badkamer met baddens of storte en daar is ook satelliet-TV's, waaiers, verwarmers, tee- en koffiemaakgeriewe en yskassies. Party kamers het 'n uitsig oor die lieflike tuin.

Daar is konferensiegeriewe wat tot 150 mense kan akkommodeer. Die gastehuis het 'n mooi tuin waar pragtige foto's geneem kan word. Daar is 'n sekuriteitswag op die perseel en veilige parkerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Thatch Haven Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mpumelelo Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 12

Ligging

  • William Dick-laan 24, Libertas, Mahikeng, 2745, Noordwes
  • Gaste dink Thatch Haven Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Mafikeng Noordwes
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William Dick-laan 24, Libertas, Mahikeng, 2745, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec1e3f38fd49d3d4f9103ddfcb326e5e8622c0562c6b84631f61a49df95e8919d4a7ab33ce1ec73935221981eea6d60d9891?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 24 William Dick Avenue Libertas 2745 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.849142093592 25.645162186508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem