Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thatched Roof Cottage 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koeniesrivierplaas, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Thatched Roof Cottage 2 is 'n selfsorg-eenheid op die Boesmanskloof-voetslaanroete tussen McGregor en Greyton. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek of vir groter groepe.

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Beide slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 2 enkelbeddens in die solderarea. Die badkamer het 'n wasbak, toilet en buitestort.

Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaat-konveksie-oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die etenstafel het sitplek vir 6 gaste. Die sitarea het rusbanke.

Buite is daar 'n braai-area met nog sitplek en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike oerwoudgimnasium, biblioteek, veerpyltjiebord, bordspeletjies en 'n swembad.

Veilgie parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Barry & Ruth Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 66

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Koeniesrivierplaas, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koeniesrivierplaas, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebcc32b15bd984f3a67e0670d82e9272e05d18e03e0aacf9ba53804b09adee287cd3194d39daa33e38a83bfc46810c7e9dc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 8 mense Koeniesrivier Farm McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.009953378478 19.715199309195
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem