Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thatchroof Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 107, Gonubie, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Thatchroof Cottage is 'n selfsorgeenheid wat op die eienaar se eiendom in Gonubie geleë is. Dit het 'n privaat ingang en is geskik vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bad, terwyl die tweede slaapkamer 2 driekwartbeddens en 'n stort het. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gas en elektriese stoof, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n gemaklike sitarea, met 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Die glas-beskutte stoep het 'n etenstafel en stoele wat as 'n werkarea gebruik kan word.

Gaste het toegang tot 'n swembad en braai-area onder die lapa, wat met ander gaste gedeel kan word. Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n elektriese hek beskikbaar.

Thatchroof Cottage is net 100 m van die see af, wat dit die ideale plek vir 'n gesinsvakansie maak.

Slaapplek

’n Bespreking by Thatchroof Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Thatchroof Cottage
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kusweg 107, Gonubie, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink Thatchroof Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 107, Gonubie, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2424fa8ddeef0da0e1ba0c0271a50f03d429877a7cb0ba2d6893aa703813bcc27abe71878aa43556e421546f1e399bd09211?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 107 Ocean Way Gonubie 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.953156391617 28.008791369906
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem