4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Goose Valley Golf Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The 10th Tee bied lieflike selfsorgverblyf op die Goose Valley Gholflandgoed net buite Plettenbergbaai.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer.
Die hoofleefarea het 'n helder oopplan-ontwerp met 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele en 'n wasmasjien.
Die kombuis lei na 'n ruim sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV en die skuifdeure bied toegang tot 'n balkon met braaigeriewe.
Die landgoed het 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n klubhuis, restaurant, tennis- en muurbalbane, 'n swembad en 'n kinderspeelarea.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Werner Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Goose Valley Golf Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink The 10th Tee het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Goose Valley Golf Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang