+34
Gastehuis in Nieuwoudtville

The Nedersetting Nieuwoudtville

  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Cnr of Voortrekker and Nassau Streets, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die manjifieke oorspronklike sandsteengebou in Nieuwoudtville het 'n warm atmosfeer. Dit het verhale om te vertel wat dateer so ver terug as 1897 toe mnr. Watermeyer, die plaaslike landmeter, die eerste nedersettingsbaken hier geplaas het.

Die Nedersetting in Nieuwoudtville beskik oor 5 elegant versierde en suite-kamers, elk met sy eie privaat ingang. Die kamers is smaakvol en gerieflik gemeubileer en wit perkallinne en vars handdoeke word voorsien. Kamergeriewe sluit elektriese komberse, verwarmers en tee- en koffiemaakgeriewe in. 'n Volledige ontbyt is ingesluit, wat in die restaurant bedien word. Gratis WiFi is beskikbaar in die restaurant.

Die restaurant is reg langs die gastehuis geleë en bied 'n a-la-carte-spyskaart, 'n ten volle gelisensieerde dameskroeg en 'n heerlike warm kaggel. Die restaurant bedien ontbyt, sowel as 'n verskeidenheid geregte gedurende die dag. Die spyskaart sluit in gunstelinge soos jaffles, bobotie, potjiekos, skaapboud met konfyte asook tuisgemaakte sop en brood. Vir 'n soet bederf, probeer die brownies, kaaskoek-appeltert, suurlemoenmeringue of warm malvapoedings. Die kroeg bied keurige wyne van wynkelders in die omgewing.

Die Nedersetting bied konferensiegeriewe vir tot 30 afgevaardigdes. Spesiale geleenthede en funksies kan ook gereël word.

Die Nedersetting is die ideale plek om te ontspan. Kom geniet die warm plattelandse gasvryheid.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Anmarie B
Saam met lewensmaat
5.0
Cosy. Baie lekker kamers, klein maar niks meer nodig. Wessie, die eienaar, is baie vriendelik en ons het haar ook baie geniet. Breakfast ook baie lekk...
Sien meer
Sep 2025
Maeve S
Saam met vriende
5.0
Die nedersetting is 'n moet as jy gaan blomme kyk. Heerlik gebly! Elektriese komberse op bed, kaggelvuurtjie in eetsaal vir die koue. Die kos en diens...
Sien meer
Aug 2025
Lizel T
Besigheidsreis
4.8
Eienaar en personeel gaan uit hul pad uit om jou tuis te laat voel. Het baie lekker gebly, eienaar, restaurant en alle personeel is baie vriendelik. B...
Sien meer
Sep 2025
Lucille H
Saam met lewensmaat
4.8
Warm hospitality. A good place to stay with traditional Afrikaans cooking when in the area. Staff were incredibly warm and friendly, an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Sandi K
Saam met lewensmaat
4.8
Overnight stay with dinner in the restaurant. All good, warm and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wessie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Cnr of Voortrekker and Nassau Streets, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Nedersetting Nieuwoudtville het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Cnr of Voortrekker and Nassau Streets, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczNjBjNDJiLWNiODMtNDIwNi05NDg4LWY5ZTc4MjUzZmJmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 Cnr of Voortrekker and Nassau Streets Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -31.378835523313 19.11418510384
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang