LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Nedersetting Nieuwoudtville | LekkeSlaap
+53

The Nedersetting Nieuwoudtville

47 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 47 resensies vir The Nedersetting Nieuwoudtville
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lodewikus H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lodewikus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Briljant.

Alles het glad verloop. Baie vriendelike diens en ‘n plesier om daar te bly.

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Baie dankie vir u resensie, Mnr. Henning. Ek is baie bly om te hoor dat u tevrede is met jul verblyf hier by ons warm dorpie en in ons Gastehuis. Ten spyte van jul ervaring op jul Staproete en die hitte het jul steeds lekker gekuier. Ons sien uit om julle tydens die Blommetyd, Aug en Sept, weer hier te ontvang.

The Nedersetting Nieuwoudtville
Johann V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n ongelooflike omgewing om te oornag met uitstekende diens.

Die Rooidak Gastehuis was 'n baie gerieflike akkommodasie met uitstekende diens. Wessie het uit haar pad gegaan om dit vir ons so aangenaam moontlik te maak. Die omgewing is baie veilig en rustig.

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Baie dankie vir u resensie Johan. Ons was so besig met die troue dat ek baie bly is dat ek u kon verskuif na Die Rooidakhuis Gastehuis. Dit was vir my heerlik om sulke gemaklike gaste te kon ontvang en is ook verheug om te verneem dat u ons rustige, veilige klein dorpie kon kom geniet oppad na u see-vakansie bestemming.
Kom stop gerus weer hier by ons as u die pragtige Namakwalandse Blommeprag wil aanskou en van ons plattelandse gasvryheid en heerlike kos wil ervaar.

The Nedersetting Nieuwoudtville
Hanlie R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie R
Saam met vriende

’n Ongelooflike lekker ervaring!

Die gastehuis is netjies, skoon en luuks! Die outydse antieke gevoel word reg deur die hele gastehuis en restaurant ervaar maar met die ruggraad van uitstekende diens en gasvryheid - outydse waardes met abolute moderne luukshede! Vriendelike diens met heerlike kos en baie bederf!

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Baie dankie vir u pragtige terugvoering, Mev. Hanlie Raath. Ons hele personeel streef om u ervaring so aangenaam as moontlik te maak. Dit is vir ons as bestuur 'n riem onder die hart as ons sulke terugvoering en komplimente ontvang en dit is ook 'n goeie aansporing vir ons personeel. Ons sien uit om u weer hier te ontvang.

The Nedersetting Nieuwoudtville
Deborah E - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Deborah E

Goeie verblyf maar ietwat duur.

Verblyf was aangenaam, skoon, sentraal geleë en ontbyt was ingesluit. Uitstekende verblyf vir besigtiging van wilde blomme. Te duur omdat verblyf in die omgewing baie beperk is gedurende die blommeseisoen.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good accommodation but pricey.

Accommodation was pleasant, clean, centrally located and breakfast was included. Excellent place to stay for wild flower viewing. Overpriced because accommodation in the area is very limited during the flower season.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Thank you for your review, Mrs Elkon.
I am delighted that your accommodation was pleasant, that our guest house and restaurant was found to be clean.
Our rates have breakfast included like you stated. I am also delighted that you recommend our establishment to be an excellent place to stay. To run an excellent place to stay for the short period of the flower season, is expensive and our rates will reflect the high standard of service that The Nedersetting Guest House and Restaurant offers. Our season is but 3 to 4 weeks long, therefore not very many people take the risk of making accommodation available for such a short period. Thus the limited availability.

The Nedersetting Nieuwoudtville
David L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not only good value, but great hosts, comfort, and location, good for a break in any season.

We spent two nights at Die Nedersetting, in order to view the flowers, but there is much more to enjoy. We were made very welcome by Wessie, our hostess, who also helped us with an itinerary for the time we were there. My partner is vegetarian, and they went out of their way to meet her needs, even baking a special veggie quiche for her. The whole establishment is well kept and well managed, and the hospitality and food meet up to the highest true South African standards. Highly recommended, and should we visit the area gain we will definitely pick Die Nedersetting. Thanks Wessie and team.

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Thank you for reviewing our establishment, David. We are delighted to hear your praises. The whole team works together to try to ensure a pleasurable stay for our guests. I shall read your review at our staff meeting and am sure that all will be a proud as I now am to be part of our guest's joyful stay. We are looking forward to having you visit Nieuwoudtville again next year, Sir. Warm regards to the Mrs as well.

The Nedersetting Nieuwoudtville
Jurie H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons verblyf was fantasties! Geen haakplekke. Vriendelike personeel. Die kos heerlik verby!

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Baie dankie vir u rensie, Mnr Human. Ek is so bly dat u die verblyf geniet het. Ek sal u komplimente aan die personeel oordra. Ons leuse is: Net die beste plaaslike produkte, met liefde voorberei. Ons sien uit om u weer hier te ontvang.

The Nedersetting Nieuwoudtville
Brian H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable accommodation.

Very comfortable stay. Great food at breakfast and dinner. Very friendly owners and staff. Highly recommended.

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Thank you for taking the time to review our establishment, Brian. I am delighted that you had a comfortable stay with us for two nights. I shall convey your complements to the cooks in our kitchen. Thank you for noteworthy remark on the staff's friendliness and the recommendation, Sir. We are looking forward to having you visit our quaint little town again in the near future.

The Nedersetting Nieuwoudtville
Pieter G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die weer was aaklig, maar ons het die verblyf by The Nedersetting baie geniet.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Weather was lousy but we had an enjoyable stay at the Nedersetting.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Thank you for the time to review our establishment, Mr. Groenhof. I am very happy to hear that you enjoyed your visit with us on Sunday night. The weather is always a toss, and with you traveling so far, a pitty if you do not experience a good day, sorry.
Hoping that your visit to our country is an overall enjoyable venture.

The Nedersetting Nieuwoudtville
Sw V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sw V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie huislik. Baie gasvry en die mense was vreeslik vriendelik.

Dit is 'n heerlike plek om vir een of 2 nagte te slaap op pad na die Noordkaap. Net ver genoeg van die Kaap af om jou nie dood te ry nie. Oor die algemeen sou ek sê dat die plek netjies was, die kos heerlik en eie aan die Karoo was. Heerlik gekuier.

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Baie dankie dat u vir ons u terugvoering stuur, Dr SW v/d Merwe.
Ek is baie bly dat u heerlik gekuier het en die Karoo kos geniet het. Kom besoek ons gerus weer, moontlik gedurende die komende Blomseisoen (Aug & Sept) vir 'n wegbreek uit die stadsgewoel.

The Nedersetting Nieuwoudtville
Dirk L - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid en baie netjies.

Baie skoon, beste bobotie wat ek nog geëet het - eienaar is betrokke en baie vriendelik. Personeel baie behulpsaam. Gaan beslis na die Kokerboom woud en waterval, dis mooi natuur.

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Baie dankie, Mnr. en Mev. Dirk, dat u die tyd geneem het om 'n renensie te laat. Ek is baie bly dat u ons uithaler Bobotie geniet het, dis voorwaar 'n groot kompliment. Kom besoek ons gerus weer.
Gaste is soms so haastig dat hul die dinge op die klein dorpies mis. Ek is bly julle het tyd gehad om ons plekkie beter te verken.

The Nedersetting Nieuwoudtville
Joey S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey S
Saam met vriende

Absoluut voortreflik – 'n móét om te besoek!

Die Nedersetting was nou 'n lukrake, maar uitnemende keuse in die lig daarvan dat ons nog nooit op Nieuwoudtville verblyf bespreek het nie. Volledig, modern en kraaknetjies ingerig met 'n 'ouwêreldse' atmosfeer a.g.v. omgewing/ ou gebou/e, die ruim en goed toegeruste restaurant ingesluit, die kos was 'n fees! As plattelanders het ons die huiskos, veral die afval geniet, mmmm – die vrygewige porsie-groottes is 'n kompliment vir plattelandse gasvryheid. Die personeel was inderdaad tops – hul hulpvaardigheid en vriendelikheid moet geprys word. Cindy en Rosy, ons kom beslis weer. Nog nie daar bespreek nie? Jy sal nie 'n fout maak nie. Nogmaals dankie vir uitnemende diens. Ons is trots op ons wêreld, want ons is eintlik gebore Loeriesfonteiners wat lanklaas die omgewing besoek het – windpomp-tjênners!

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Sjoe, hoe sê mens dankie. Die vleiende woorde kan net uit 'n plattelander se mond vloei. Ek is verheug dat u die ervaring geniet het en ek sien dat ons darem aan die gasvryheid nie tekort skied nie. Ons sien uit na u volgende besoek.

The Nedersetting Nieuwoudtville
Jacques M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike, netjiese verblyf met heerlike ontbyt.

Sal graag iemand hierheen aanbeveel, behalwe dat ons sal moet noem dat die aanhoudende geblaf van 'n naburige troeteldier baie steurend is en ook inbreek maak op 'n bietjie later slaap soggens.

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Dankie vir u resensie, Jacques. Ek het ons omliggende bure versoek om hul troeteldiere so stil moontlik te hou, jammer vir die ongerief hierdeur veroorsaak. Op die platteland is ons maar op waghonde aangewese, seker nie te duur prys vir die andersins meestal vreedsame bestaan hier nie. Kom besoek ons gerus weer, dalk gedurende die Blomseisoen vanaf Augustus tot September.

The Nedersetting Nieuwoudtville
Koos J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer was gerieflik en ons het lekker geslaap.

Die personeel was vriendelik en behulpsaam en het aan al ons behoeftes voldoen.

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Geagte Mnr & Mev Joubert,
Baie dankie vir die tyd wat u geneem het om u resensie te stuur. Ek is baie bly dat u die verblyf geniet het. Ons hele personeel streef daarna om aan ons kliente se versoeke te voldoen en jul kuier 'n aangename ervaring te maak. Ons sien uit om u weer hier te ontvang.

The Nedersetting Nieuwoudtville
Pincione A - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pincione A
Enkelreisiger

Very nice place to stay.

See stars.

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Thank you for taking the time to review our establishment. I am very glad that your stay was a pleasant experience, we look forward to welcoming you back soon.
Kind regards,
The Bokveld Plato

The Nedersetting Nieuwoudtville
Ante V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ante V
Besigheidsreis

Great accommodation.

Nice staff, great dinners, peaceful town.

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Thank you for the time you took, to send us your review, Ante. We are happy to see that you are satisfied and enjoyed our meals. We hope to see you soon sometime.

The Nedersetting Nieuwoudtville
Wayne W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wayne W
Saam met vriende

The stay was fine with one exception.

My wife and I were comfortable but unfortunately our friend (a lady) had to stay in the Rooidak Huis which is across the road from where we were staying. We weren't informed of where this was when we booked. She was put in a small back room with a bathroom outside her room. In the room there wasn't space for a bedside table or a bedside light. The bed was against a stone wall, which was very cold. We were anxious for her security there, as when she went to bed she was the only one in the house.

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Thank you for the time you took to review our establishment, Wayne.
The Rooidakhuis and Nedersetting Guest Houses are 100 m apart. The photo shows that Room 5 is in a different building, you made the choice of taking Biblioteek in the main house and you took the smaller room for your guest. Our main house was fully booked for the night you stayed over, we did, however, move a gentleman from Room 4 to a self-catering room to let your guest have the toilet to herself.
As the picture shows, the room is small although comfortably fitted with bedside lamp above the bed, side table with courtesy tea, coffee and kettle, a luggage trolley with an extra shelf with blankets, an electric heater and electric blanket.
Rooms 1, 2 and 3 had guests staying over the night that your guest stayed in Rooidakhuis.
I am sorry to only now be informed that your guest was inconvenienced via this platform.
I am however glad that you and your wife were comfortable.
Looking forward to having you visit our establishment again in the future.
Kind regards

The Nedersetting Nieuwoudtville
Nicoline B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline B
Saam met vriende

Baie lekker gekuier en heerlik geëet.

Dis 'n baie netjiese huislike gastehuis. Vriendelike personeel en bestuur. Ten spyte van koue het ons lekker gekuier. Wessie het so heerlik gesels dit was moeilik om te vertrek.

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Nicoline. Ons streef om net die beste diens te kan lewer. Kom besoek ons gerus weer.

The Nedersetting Nieuwoudtville
Le Roux H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Le Roux H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoined the stay.

We found the supper to be of good value with a lot of meat. The TV did not have sport channels.

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Thank you for the time to send us your review. I am happy to hear that you enjoyed your meals. The rooms have OVHD Decoders, sorry, they have limited channels only. We are looking into having a lounge with DStv in the future.

The Nedersetting Nieuwoudtville
Leon H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en vriendelike personeel.

Kamer was baie netjies en skoon. Ete in die restaurant die een aand was heerlik.

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Baie dankie vir u resensie. Ek sal beslis die kamer-personeel u kompliment deurgee. Die kombuis-personeel sal ook hul aanprysing ontvang.
Kom besoek ons gerus weer.

The Nedersetting Nieuwoudtville
Hannetjie C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Fantastiese ondervinding!

Ons het die aand van 21 Augustus 2018 hier oornag. Dit was heerlik en kan ek dit beslis aanbeveel. Die kamers is groot en baie gerieflik. Die buffet-aandete by die Nedersetting is 'n moet en het ek lanklaas so lekker geëet. Die ontbyt was baie goed voorberei met 'n verskeidenheid om van te kies. Baie dankie vir julle gasvryheid.

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Baie dankie vir u tyd om aan ons u resensie te stuur. Ek is verjeug om te verneem dat u tevrede is en dat die verblyf sowel as die restaurant aan u behoeftes kon voorsien. Besoek ons gerus weer.

The Nedersetting Nieuwoudtville
Ingrid E - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Extremely accommodating. In particular with dinner.

Very friendly owners, went out of their way to prepare a special meal for us.

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

We thank you for your review. We try to serve our clients to the best of our abilities. Just a pleasure to have a satisfied guest.
Warm Regards from all at The Nedersetting Team.

The Nedersetting Nieuwoudtville
Clive L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive L
Saam met vriende

Alles was net reg vir ons.

Verblyf en kos was puik, heeltemal gelukkig.

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Baie dankie vir u resensie. Besoek ons gerus weer.

The Nedersetting Nieuwoudtville
Wenbo C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wenbo C
Enkelreisiger

Great service.

The owner is very professional and helpful, the service is great. The only thing is the single room is a bit too small.

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Thank you for your review, Mr. Chen. I am very happy to hear that you were satisfied with our service. The room that you reserved is one of the smaller rooms, it might be that that was the only room that we had available for the dates that you requested. We have a picture of all the rooms on the gallery for the guests. The rate for those small rooms are also far less than the standard rooms. Your valid concern is noted.

The Nedersetting Nieuwoudtville
Dorothy S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Wessie is die beste gasheer wat ek al teegekom het. Sy skitter op elke manier. Ek sal hierdie plek aan almal daarbuite voorstel. Die atmosfeer is awesome, die kamers pragtig en die kos uitstaande. Ons sal terug wees.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Stunning.

Wessie is absolutely the best host I have ever seen in action. She sparks in every way. I will recommend this place to everyone out there. The atmosphere is awesome, the rooms are beautiful and the food is extraordinary. We will be back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Thank you for the kind words. All of us at The Nedersetting strive to do our utmost best to let our guests feel at home and welcome. We are looking forward to your next visit. Warm regards from all of us at The Nedersetting; a team of 36 this season.

The Nedersetting Nieuwoudtville
Pierre D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Pierre D
Saam met vriende

Restaurant outstanding but accommodation below par.

Restaurant outstanding. Accommodation below par. Acknowledging Nieuwoudtville's short (6 weeks max) flower season, the Rooidakhuis rates are over the top. Specifically, rooms 2 and 3 of Die Rooidakhuis were charged at the same rate, which is outrageous! Good mattresses, heating and clean - but room 3 @ R1,200.00 for two single beds is ridiculous. No WiFi.

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Thank you for the time to review The Nedersetting Nieuwoudtville. I am sorry that you are not satisfied with the rates for rooms # 2 and # 3. The rates are quoted on our listing and photos on the gallery showed a double room with en-suite and a twin room with en-suite. You made the choice of rooms. We had a group from Cedarberg Travel that made reservations a year ahead and therefore The Nedersetting Nieuwoudtville was fully booked. The free WiFi is available in the restaurant only.

The Nedersetting Nieuwoudtville
Hans C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hans C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste plek om te bly in Nieuwoudtville.

Baie vriendelike ontvangs. Baie goeie ligging. Die aandetes en ontbyte is uitstekend. Die eienares is 'n besondere persoon. Uitstekende verblyf!

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Baie dankie vir u resensie. Ek is baie bly dat u u verblyf en etes geniet het, besoek ons gerus weer.

The Nedersetting Nieuwoudtville
Isebel R - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Isebel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie is die plek om te oornag of te stop vir ete as jy in Nieuwoudtville omgewing is!

Absoluut ononderhandelbaar! As jy ooit in Nieuwoudtville-omgewing is, is hierdie die plek om te oornag of net vinnig te stop vir 'n fantastiese ete of drankie. Wessie, Hester en hul span is die mees wonderlikste, gasvryste mense wat ons in 'n baie lang tyd teëgekom het. Die kamers is ongelooflik mooi en smaakvol, en daar kom absoluut niks kort nie. Ons het tuisgegaan in "Die Kluis". Hierdie gebou wat as gastehuis dien, het die interessantste geskiedenis. Die wyn waarmee ons yskassie elke dag gevul is, was 'n ekstra bonus! Na 'n lang dag van blommekyk was ons pootuit en doodhonger, en alhoewel ons amper twee ure te vroeg was vir aandete, het Wessie ons bestelling geneem en ons kos was binne 'n halfuur gereed! Wink-wink, die skaapbord op hul spyskaart word hoogs aanbeveel, om van die regte boerekos-buffet wat saans bedien word, nie te praat nie! Danksy Wessie se goeie kennis van die omgewing, het ons al die mooiste en interessantste plekke besoek in en om Nieuwoudtville. En moenie vergeet om te draai in die winkeltjie wat grens aan die restaurant nie - die heerlikste tuisgebak en handgemaakte items, skilderye ens. kan hier gekoop word - selfs koekies vir jou 4-been-kind! Hierdie is ongetwyfeld een van die plekkies wat 'n mens eenvoudig net een keer in jou lewe moet besoek!

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Baie dankie vir u resensie, Isebel. Die Nedersetting is ons trots en dit is baie maklik, as jou hart in die besigheid van gasvryheid is, om jou passie te kan uitleef. Ons is baie bly dat u, u verblyf aangenaam ervaar het, en dat die kos op die koop-toe ook 'n aangename ervaring was. Nieuwoudtville met sy vele versteekte skatte kan net met tyd en moeite verken word en dan kan ons so besoek net afrond met goeie kos, skoon verblyf en plattelandse gasvryheid. Groetnis uit Blommeland.

The Nedersetting Nieuwoudtville
Nelis G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelis G
Saam met vriende

Alles was baie netjies gewees.

Aan almal by die Nedersetting wil ons net dankie s♪6 vir julle gasvryheid, lekker kos en netjiese skoon verblyf. Ons het dit baie geniet.

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer dit opreg en dit laat ons streef na slegs die aller beste diens vir ons kliente/gaste. Besoek ons gerus weer. Groetnis uit Blommeland.

The Nedersetting Nieuwoudtville
Armand F - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik.

Vir mense wat die kontrei besoek om na die blomme te kom kyk is die Nedersetting net die plek. Die opsie om 'n heerlike aandete met lipleklekker plaaslike disse te geniet op dieselfde perseel is die kersie op die koek! Baie dankie, Wessie!

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering Armand. Ons hele span streef daarna om hul beste te doen en is baie bly as ons gaste geniet wat ons voorsit. Groetnis uit Blommeland.

The Nedersetting Nieuwoudtville
Engela M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gasvryheid, tuis van die oomblik wat jy arriveer.

Gasvrou is uitstekend, vol pittige sêgoed en ken haar gaste by die naam. Dit was 'n baie aangename kuier by Die Nedersetting. Warm kaggelvure in die aand en oggend, heerlike aandete, met goeie verskeidenheid van wyne. Ontbyt smaaklik voorberei. Baie gesellige atmosfeer. Netheid van die kamers is vyfster en so ook die tafelbediening. Puik akkommodasie.

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Baie, baie dankie vir u terugvoering. Sulke positiewe terugvoer spoor ons aan om voort te gaan om altyd net ons allerbeste voet voor te sit vir die aangename gaste wat ons dorpie en besigheid besoek. Ons sal graag u terugvoering plaas aangesien dit ander gaste kan aanspoor om ook ons plattelandse gasvryheid te kom ervaar. Groetnis uit Blommeland.

The Nedersetting Nieuwoudtville
Jan K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karaktervolle, gerieflike verblyf.

Die verblyf was uitstekend in alle opsigte en presies wat elke reisiger sou verwag. Die ontbytkospakkie wat ons in die plek van ons ontbyt ontvang het, was uit die boonste rakke. Ons moes noodgedwonge vroeg vertrek en kon nie ontbyt nuttig nie. Die personeel het uit hul pad gegaan om aan ons behoefte te voldoen. Ons beveel die verblyf sonder vrees vir teëspraak aan!

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Baie dankie vir u resensie. Ek is baie bly dat u die ontbyt pakkies geniet het. Ons streef te alle tye daarna om ons kliente tot die beste van ons vermoe behulpsaam te kan wees. Kom besoek ons gerus weer.

The Nedersetting Nieuwoudtville
Desica S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desica S

Absoluut fantasties!

Van aankoms, eet, slaap tot vertrek was alles perfek! Wessie, jy is ongelooflik in wat jy doen! Ons het arriveer aan die einde van 'n bittere besige lang dag in Nieuwoudville en ons is ontvang met 'n besonderse vriendelikheid wat selde na só 'n dag nog gevind word. Aandete was 'n buffet-fees waaroor ons vir jare nog gaan kwyl. Ons het lekker warm geslaap. Die beddegoed is van goeie kwaliteit. Die stort was warm met goeie drukking. En omdat ons vroeg moes skarrel, het ons die oulikste kospakkie namens ontbyt ontvang, wat ons wraggies 'n volle 790 km besig gehou het. Die Nedersetting sal my vir seker weer sien!

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ons hele span streef na net die beste diens te lewer vir ons gaste. Ons sien uit om u weer hier te ontvang. Groetnis uit Blommeland.

The Nedersetting Nieuwoudtville
Jacqui C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqui C
Saam met vriende

Will definitely return.

Warm, friendly place in pretty small town and warm, friendly welcome. Fortunate to see wonderful spring flower show on our trip. Service and food was excellent. Nice to see a good selection of wines.

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Dear Jacqui,

Thank you for your review, we appreciate the time you took to send us one. Your kind words warm our hearts and will inspire us to do our utmost best to make our guests feel welcome. I thank you on behalf of the local cellars, as we try to promote our local wines.

Warm regards,
The team at The Nedersetting and Rooidakhuis Guest Houses

The Nedersetting Nieuwoudtville
Ada V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ada V
Saam met vriende

Dit was goed, skoon en netjies.

Baie gasvry en vriendelike mense. Etes was baie goed versorg met 'n heerlike kaggelvuur teen die koue en elektriese komberse op die bed toe dit koud geword het na heerlike reën deur die nag.

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Baie dankie vir u pragtige resensie, Ada. Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ek is so bly dat u u verblyf geniet het. Ons streef daarna om ons kliënte tuis te laat voel en is dan baie verheug as ons in ons doelwit slaag. Besoek ons gerus weer, ek dink julle het die reën gebring!

Groetnis vanaf die Bokveld Plato.

The Nedersetting Nieuwoudtville
Chrystal Z - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chrystal Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Immaculate room, crisp white sheets, warm hospitality.

Definitely a good choice!

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Thank you for your kind review. We try to make clients feel at home, and I am very pleased that you enjoyed your stay.
Warm regards, Wessie - owner.

The Nedersetting Nieuwoudtville
Marthinus P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye, vriendelike en aangename verblyf met 'n tikkie nostalgie daaraan gekoppel.

Baie oulike omskakeling van 'n historiese gebou in slaapkamer-suites. Aangename eienaars en lekker kos.

Corne V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Saam met vriende

Baie rustig om heerlik te kan uitrus.

Ruim kamers met alles in plek vir 'n heerlike oorblyplek. Die mense weet hoe om mens te bederf en hul gee werklik om.

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Baie dankie vir u resensie, ons is bly u het u verblyf geniet. Besoek ons gerus weer.

The Nedersetting Nieuwoudtville
Theo P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo P
Saam met vriende

Uitstekend.

Baie lekker en uitmuntende gasvryheid.

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Baie dankie vir u resensie. Ons waardeer u opmerking en streef om altyd net die beste diens te lewer.

The Nedersetting Nieuwoudtville
Mike S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm and friendly.

Very enjoyable stay, thank you.

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Thank you for the kind words Mike, we appreciate your review.
Kind regards Wessie and Hester.

The Nedersetting Nieuwoudtville
Francois V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi historiese sandsteengebou met goed toegeruste kamer.

Die restaurant se kos is ongelooflik lekker en die gastehuis is sentraal geleë in die dorp. Naby alles. Die gasvryheid van die eienaars is baie goed. Dit voel soos 'n lekker kuier by die huis.

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Goeie middag, Francois

Baie dankie vir u resensie en die vleiende woorde. Ons is baie bly as julle die verblyf geniet het. Kom besoek ons gerus weer, dalk volgende jaar is hier weer pragtige blomme en is die reen nie so skaars nie. Ons streef na kliente-tevredendheid en is baie bly as jul ervaring aangenaam was.

Groetnis vanaf die Bokveld Plato

Wessie en Hester

The Nedersetting Nieuwoudtville
Jan M - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf in Nieuwoudtville.

Die Kluis is gerieflik, maar ietwat donker. Die restaurant is aangenaam gesellig en die kos is voortreflik.

Marié B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreek en ideaal geleë vir fotografie-entoesiaste om die ongelooflike ruïnes en omgewing af te neem.

Puik verblyf met 'n goeie ligging en baie mooi omgewing.

William R - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en vriendelik.

Sien die sterre.

Lenie V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lenie V
Saam met vriende

Baie aangename verblyf en baie vriendelike personeel.

Baie huislike atmosfeer.

P W V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
P W V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense, gerieflik en lekker kos.

Personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Verblyf baie netjies en gerieflik. Etes baie lekker. Sal beslis aan ander mense aanbeveel.

Almero O - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almero O
Enkelreisiger

Vriendelike bekostigbare verblyf.

Vriendelike ontvangs gehad deur Wessie by die Nedersetting. Baie skoon geriewe en goeie kwaliteit beddegoed. Ongelukkig kon ek nie gebruik maak van die etes nie, maar dalk volgende keer.

Gerhard S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Op die ou einde het ons baie lekker gebly.

Die akkommodasie het alles gehad wat ons ooit kon nodig kry. Regtig! Wat egter teleurstellend was, was dat die foto's van die plek (dis nou die restaurant en die akkommodasie langs die restaurant) nie die akkommodasie was waarin ons in geslaap het nie. Ons Lucky 7 is deel van 'n ou koshuis en het geen mooi uitsig of is nie spesiaal geleë nie. Dalk was ons ook baie bederf deur die absoluut fantastiese ligging van ons vorige akkommodasie met 'n uitsig oor die see! Ons kla nie. Net die advertensie van Lucky 7 is misleidend en het tot aanvanklike teleurstelling gelei. O ja, braaigeriewe is maar nie juis opbeurend nie.

The Nedersetting Nieuwoudtville's terugvoer

Gerhard,
Ek is jammer indien u ons beskrywing van Lucky 7 misleidend gevind het. Lucky 7 is 'n selfsorg eenheid onder Die Nedersetting se bestuur en administrasie. Lucky 7 is 'n grondvloer woonstel eenheid wat naby aan Die Nedersetting geleë is - nie op die perseel nie. Om toekomstige verwarring te voorkom sal u sien dat ons die beskrywing van Lucky 7 verander het om bogenoemde duidelik te maak. Ons verander ook Lucky 7 se hoof foto na 'n foto van Lucky 7 se buite aansig.

Ek is wel bly om te hoor dat u darem op die ou einde u verblyf in Lucky 7 geniet het!

The Nedersetting Nieuwoudtville
Vanaf R1 900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Voortrekker- en Nassau-straat, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczNjBjNDJiLWNiODMtNDIwNi05NDg4LWY5ZTc4MjUzZmJmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 900  per nag (vir 2 persone) 47 5 1 5 Cnr of Voortrekker and Nassau Streets Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -31.378835523313 19.11418510384
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!