The Aloe
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 27 Aloe Road, Beacon Bay, East London, 5241, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Aloe is 'n bekoorlike kothuis in 'n doodloopstraat in die stil en gesogte Blue Bend-area in Beacon Bay, Oos-Londen. Dis net 800 m vanaf die gewilde Nahoonstrand en 3 km vanaf besighede, winkels, hospitale, verpleeginrigtings, sportklubs en skole.
Die eenslaapkamer-eenheid het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste op 'n koningingrootte-bed. Die ruim badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kamer het 'n kombuisie en sitarea wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar en 'n kontinentale ontbyt of ontbytbord word ingesluit.
Die kamer lei na 'n netjiese tuin waar gaste 'n glas wyn ná 'n besige dag kan geniet. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 27 Aloe Road, Beacon Bay, East London, 5241, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27 Aloe Road, Beacon Bay, East London, 5241, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang