Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Aloes Guest House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 52 resensies vir The Aloes Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Louis W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis W
Saam met vriende

From the moment we arrived, we were impressed by the beautiful layout and modern.

Absolutely stunning!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anica T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anica T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike halfpad stop oppad Kaap toe.

Die woonstel kyk uit oor Bethulie met 'n mooi uitsig oor die ou kerkie en brug. Die perseel se tuin is iets besonders en die woonstel is met sorg en styl ingerig. Ons het net een aand gebly, maar sal maklik 'n naweek daarvan maak volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis W
Saam met vriende

Fantastic stay at The Aloes Guest House. Highly Recommend.

The overall experience was truly exceptional, and we wouldn't hesitate to recommend The Aloes Guest House to anyone visiting the area. You absolutely deserve a 5-star rating from us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bok V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bok V
Besigheidsreis

Verwagtinge oorskryf, vir seker waarde vir geld, baie netjies, veilig, skoon.

Van ontvangs tot wegry was net 'n plesier, plek is groot en vir seker waarde vir geld. Jy kry meer as wat jy verwag, want dis die klein goedtjies soos beskuit by die koffie wat die verblyf spesiaal maak. Mense is baie georganiseerd en baie gasvry. Netjies, skoon, gerieflik, veilig, wonderlike uitsig, stil, rustig, gemaklik. Kan vir seker hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Truida C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truida C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boeke. Gaan gou weer.

Baie lekker gebly. Wonderlike gasvrou. Een dag is te min om daar te wees. Pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Aloes Guest House se terugvoer

Ek is so bly julle het julle verblyf by ons geniet.

The Aloes Guest House
Carolyn Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolyn Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier was so aangenaam en die ontvangs so vriendelik.

The Aloes Guest House is vir seker die beste oornagervaring wat ons gehad het. Die verblyf is ruim en silwerskoon en wonderlik toegerus met alles wat mens kan nodig kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf in rustige omgewing, lafenis vir jou siel!

Wat 'n wonderlike oornag fasiliteite met Jana as uitstekende gasvrou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nthabiseng H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Nthabiseng H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We will definitely be coming back.

We had a great stay, the place is very beautiful, not forgetting the lovely host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luzanne V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzanne V
Gesin met klein kinders

Droom verblyf.

Beste diens en mooiste uitsig oor Bethulie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel F
Gesin met klein kinders

N huis weg van jou huis. Skoon, still, mooi uitkyk, modern design. Sommer lekker.

Baie mooi en still, sommer lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana M
Gesin met tieners

Uitstekende waarde vir geld.

Dit was die beste gastehuis wat ons al by oornag het in die Gariepdam se omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, pragtige, skoon verblyf aan te beveel.

Wonderlike mense, gasvry en pragtige verblyf. Sal verseker aanbeel. Wil hoor of ons hierdie verblyf weer kan bespreek vir 31 Desember 2023.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Gesin met klein kinders

A hidden gem.

This is one of the most beautiful guest houses we have stayed at, everything is absolutely perfect and the host and her family are so friendly and kind. Would definitely recommend staying there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M
Gesin met klein kinders

Lovely host, clean cosy place.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ane N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane N
Gesin met klein kinders

Kos vir ons siel gewees!

Jana is fantasties. Ons diere en kinders het so lekker gebly. Hulle is so vriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christien V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and worth every penny.

We had a great short stay at The Aloes Guest House, which is ideal for two people. We appreciate the fact that they are pet friendly, and our dogs thoroughly enjoyed the giant garden. Jana is a wonderful and very friendly host. The apartment is beautiful and has everything you will need for your stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en 100% waarde vir geld.

Dit was regtig 'n plesier om hier te oornag. Alles is baie netjies en skoon. Sal definitief plan maak om volgende keer langer te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle L
Gesin met klein kinders

It was lovely!

Jana is a lovely host. She gave us such a warm welcome and stayed up late to wait for us. Your place is beautiful, Jana. We will definitely see you soon! Thank you for everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha T
Gesin met klein kinders

Baie netjiese woonplek en vreeslike goeie gasvrou.

Die woonplek was baie skoon en ons is mooi verwelkom. Geen klagtes oor die slaapplek nie. Alles werk en ek kan sien daar is baie moeite in die netheid en voorkoms van die eenheid ingesit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Farren B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farren B
Gesin met klein kinders

Dit was baie rustig. Ek het die naweek werklik geniet.

Die naweek was 'n ideale wegbreek wat ek nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A hidden gem!

Jana is a wonderful, caring host who has created a beautiful, tranquil retreat. Thanks, Jana, for also welcoming our beloved pets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzanne J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil, perfect after a long day's travel.

Plattelandse vriendelikheid en baie verwelkomend. Alles wat mens nodig het na 'n lang dag se reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian R
Saam met eggenoot / lewensmaat

A hidden gem.

Jana is an extremely friendly and helpful host. The accommodation at The Aloes Guest House is spacious and luxurious. Everything you need is there. It was a really comfortable stay. I would definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja J
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Aloes Guesthouse.

Dit was baie lekker om by Jana oor te bly. Hulle is baie gasvry en die plekkie is definitief 'n moet-besoek in Bethulie. Die plekkie is toegerus met alles wat jy nodig het vir 'n nag of langer. Hulle het ook 'n kragopwekker gebruik tydens beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Aloes Guest House se terugvoer

Ek is baie bly julle het julle verblyf geniet. Hoop om julle weer te sien.

The Aloes Guest House
Olivia V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia V
Gesin met tieners

Was waarlik 'n oasis na 'n 11 uur-rit.

Eienaar gee waarlik om oor veiligheid en gaste se gemak.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie W
Gesin met tieners

Baie gerieflik, en voel soos huis!

Jana het ons vriendelik ontvang, en ons het heerlik gerus na 'n lang pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine D
Gesin met tieners

Ongekende gasvryheid.

Baie netjiese verblyf met WiFi en ‘n generator om die las van beurtkrag te verlig - ‘n voorreg wat nie maklik in ander gastehuise op die dorp gevind kan word nie. Om 02:00 in die oggend tydens beurtkrag op te staan om die generator aan te skakel om ‘n gas te help om met ‘n CPAP-masjien te kan slaap, is ‘n ekstra myl vir gaste loop wat ons nie verwag het nie. Die kombuis is ook lekker ruim en goed ingerig met ‘n pragtige tuin. Ons sal beslis weer hier kom oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jasper V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi gerieflike en netjiese eenheid.

Ons het baie lekker oornag in die rustige mooi eenheid, met alles in wat jy nodig het. Die tuin is netjies met n baie mooi uitsig oor die dorp en brug. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Gesin met klein kinders

We had a wonderful stay! Very friendly and welcoming, beautiful garden and flat!

We would recommend The Aloes!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine P
Gesin met tieners

Lekker en rustig.

Baie mooi plek, so rustig daar en die eienaar was so vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Aloes Guest House se terugvoer

Baie dankie Madeline vir die mooi resensie. Ek waardeer dit baie.

The Aloes Guest House
Rikus S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus S
Gesin met klein kinders

Lekker plek om oor te slaap.

Ons het een aand daar oorgebly op pad vanaf Pretoria na die kus toe. Die plekkie is modern en baie netjies. Ons kinders het lekker op die plot rondgespeel. Kan dit verseker aanbeveel vir mense wat 'n oornagplek soek op pad see toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en ruim en Jana is 'n uitstekende gasvrou.

Baie netjiese en gerieflike akkommodasie met 'n aangename gasvrou wat sorg dat jy jou verblyf geniet. Sal beslis weer gebruik maak van The Aloes Guest House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Aloes Guest House se terugvoer

Baie dankie Cobus vir die mooi resensie.
Hoop om julle weer te sien.

The Aloes Guest House
Hannetjie S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut puik!

Jana het ons hartlik ontvang. Die eenheid is absoluut uit die boonste rakke met die mooiste uitsig net soos dit op die website geadverteer word. Ons was bederf met koffie, melk, beskuit en cappuccino-stokkies. Die eenheid is toegerus met beurtkraggloeilampe wat ons nie in die donker gelaat het nie. Ons kleinseun het die ruimte buite baie geniet en is mooi ingerig is vir kinders sou kinders saam reis. Jana het hom tot die hoenders gaan wys en hom die haan laat vryf. Ons sal baie beslis weer daar oorslaap en beveel The Aloes Guest House met 'n warm hart aan. Jana, jou vriendlikheid en plek verdien nie net 'n vyf nie, maar meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Aloes Guest House se terugvoer

Sjoe, baie baie dankie vir die mooi resensie. Bly julle het dit geniet.

The Aloes Guest House
Amanda J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek, goed ingerig, baie veilig.

Jana het ons hartlik ontvang en rondgewys. Die plekkie is pragtig en modern, goeie gehaltebedlinne, kussings en handdoeke. Netflix en vinnige internet is ook beskikbaar. Beurtkrag was nie 'n probleem nie, die kragopwekker het vinnig ingeskop. Die tuin is pragtig! Ons kan The Aloes Guest House met groot vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs na 7 ure op die pad.

Die gasvrou het ons vriendelik verwelkom met ons aankoms. Het vir ons deur die wooneenheid geneem en alles verduidelik. Eenheid is smaakvol gemeubileer en baie skoon en netjies. Vanuit die hoogste deel van die tuin het jy 'n uitsig oor die dorp met die pad & spoorbrug oor die Gariep in die agtergrond. Sal definitief weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anja V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja V

Heerlik gekuier by The Aloes, vriendelike gasvrou en netjiese woonstel.

Wonderlike gasvryheid en netjiese, skoon eenheid. Ons het werklik tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evan V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en Netjies.

Daar aangekom laat in die aand gedurende load shedding maar Jana het seker gemaak dat ons krag het die plek is skoon en netjies en modern sal beslis weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, uitstekende fasiliteite en diens.

Topklas verblyf, pragtige tuin, Jana gasvry en gesels lekker. Rustige atmosfeer. Wêns ons kon langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aadilah H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aadilah H
Gesin met klein kinders

Wonderful stopover halfway between Jhb and the coast.

Very comfortable and neat accommodation that seems to be newly renovated with a full kitchen. Our kids were very comfortable on the sleeper couch in the lounge and the host was lovely and very accommodating. We will definitely be coming back to stay on our next road trip! Baie dankie Jana.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Aloes Guest House se terugvoer

Thank you very much for the lovely review.

The Aloes Guest House
Sheila V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheila V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut puik.

Jana het ons hartlik ontvang. Die eenheid is absoluut uit die boonste rakke. Ons was bederf met koffie, melk, beskuit en cappuccino-stokkies. Die eenheid is toegerus met beurtkrag-gloeilampe wat ons nie in die donker gelaat het nie. Ons sal baie beslis weer daar oorslaap en beveel The Aloes Guest House met 'n warm hart aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Aloes Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Waardeer dit opreg.

The Aloes Guest House
Kaolin T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaolin T
Gesin met tieners

Absolutely loved our overnight stay there. I highly recommend it.

Loved our stay. Our host was super helpful and kind. I can highly recommend this venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Aloes Guest House se terugvoer

Thank you so much for the kind review. Hope to see you again.

The Aloes Guest House
Linda V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en gerieflik.

Gasvry, tuis gevoel, gasvrou vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Aloes Guest House se terugvoer

Baie dankie, Linda vir die mooi resensie.

The Aloes Guest House
Daryll P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daryll P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic!

This little gem welcomed us with open arms, even our Golden Retriever got a treat laid out on the bed. Friendly hosts that makes you feel 100% at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F
Gesin met klein kinders

Ontspanning vir die siel en vind kalmte.

Baie vriendelik ontvang en regte mense-mense vir gaste. Hou so aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved every minute. So beautiful and peaceful.

Jana was amazing, loving and kind. Such a beautiful soul. The name Aloes says it all. Beautiful views and tranquil. House is warm and spotless.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Odette B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Odette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties. Beste waarde vir geld.

Hoog aanbeveel. Beste waarde vir geld. Baie netjies. Jana is 'n fantastiese gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, goed versorgde en netjiese verblyf vir paartjie.

Jana, ons gasvrou was 'n vrou duisend en het ons op haar hande gedra. Lekker gebly en dit was so netjies en skoon. Kyk asb na die TV-Netflix opsie ─ werk nie lekker. Ma wil graag haar sepies kyk terwyl pa sterre besigtig. Dankie julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip B
Gesin met klein kinders

Goeie kwaliteit, winskoop.

Skoon, gasvry, veilige parkeerplek, netjiese huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl V
Gesin met tieners

Was heerlik!

Interessant oor die geskiedenis ens. Moet self gaan besoek om dit te ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loraine M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine M
Gesin met tieners

Fantasties.

Jana is super nice en die plekkie is ongetwyfeld baie goeie waarde vir geld. Die erf is pragtig en sy doen baie moeite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ewald S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewald S
Gesin met klein kinders

Baie mooi plek.

Die eenheid is regtig baie mooi gedoen, alles lyk splinternuut en mooi skoon. Ons gasvrou Jana het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Sal definitief weer daar bly. Die beskrywing op die webblad van twee los matrasse in die leefarea is nie korrek nie, daar is 'n gemaklike "sleeper couch".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Aloes Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi boodskap waardeer dit opreg en dankie vir die ondersteuning.

The Aloes Guest House
Rudi A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi A

Lekker, skoon rus.

Ontvangs deur The Aloes was puik. Die skoon en netjies akkommodasie was net 'n plesier om te ervaar. Die beste uitsigte en vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Steynstraat 4, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5905406fcb8cb502c0ed9533d80c57395c382183eba80df7665186a71eb64a1b3dc7bc95300626c6f3cadfe8fad154ed924b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 52 5 1 5 4 President Steyn Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.492868759079 25.967660038029
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem