+28
Selfsorg in Astonbaai

The Astons No. 3

4 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 17 Shearwater Drive, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

The Astons No. 3 bied puik verblyf vir 'n gesin of vriendegroep in Jeffreysbaai. Dit is loopafstand van die strand af en lekker naby die winkels, restaurante en doendinge.

Dié eenheid is op die derde verdieping en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Een het 'n stort en die ander het 'n bad. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n mooi uitsig oor die see. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed.

Die kombuis is volledig toegerus met alles wat jy sal benodig vir selfsorg. Daar is gerieflike sitplek en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt in die sitkamer. Gaste wat DStv wil kyk moet asseblief onthou om hul eie dekodeerders, afstandbeheer en slimkaarte saam te bring. Verder bied die binnebraai 'n eetarea en 'n see-uitsig. Rook is verbode in die eenheid.

'n Mens moet 15 trappe klim om by die eenheid uit te kom. Gaste het toegang tot 1 onderdakparkeerplek. Die veilige kompleks het 'n gemeenskaplike swembad.

Doendinge in die omgewing: voëlkyk, duik, branderplankry, wildkyk, gholf, reksprong, perdry en meer!


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Johanna S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Baie lekker woonstel.
Mrt 2026
Christo O
Gesin met tieners
5.0
Ons het baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly vir die paar dae wat ons daar was. Die plek is netjies en skoon, alles wat jy nodig het, is daar....
Sien meer
Mrt 2026
Gerhard V
Saam met lewensmaat
4.8
Uitstekend. Baie dankie, dit was baie gerieflik.
Feb 2026
Chantel V
Saam met lewensmaat
4.4
Heerlik gerus! Baie lekker gebly! Pragtige area en netjiese woonstel!
Apr 2026
Etienne B
5.0
Wondelike ligging en bevat alles wat mens benodig. Alhoewel die weer regtig nie hierdie keer saamgespeel het nie, was ons verblyf daar baie lekker. On...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Heleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 17 Shearwater Drive, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Astons No. 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

17 Shearwater Drive, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3Y2RmZmJkLTdmZDctNDk5OS1iOTdiLTQwMTdkMTI4NWZhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 36 5 1 5 17 Shearwater Drive Aston Bay 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.083792185729 24.911324679852
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang