The Avenue House
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Avenue 5, Woodstock, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Avenue House bied ekovriendelike verblyf tussen Tafelberg en Duiwelspiek in Woodstock, Kaapstad. Hierdie gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige omgewing en wat graag Kaapstad wil verken.
Hierdie ruim gastehuis bied 5 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Gaste het toegang tot verskeie gemeenskaplike areas wat die kombuis en verskeie eet- en leefareas insluit. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n tafel met stoele toegerus. Daar is ook 'n kaggel.
Die leefarea lei na die welige tuin waar gaste kan ontspan en maaltye kan geniet.
Gratis WiFi, gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
- Italiaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Filippo Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- The Avenue 5, Woodstock, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
- Gaste dink The Avenue House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Avenue 5, Woodstock, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap