The Avenues
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rontree-laan 12, Bakoven, Kampsbaai, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R38 000 per nag (plek vir 16)
Beskrywing
The Avenues is 'n selfsorgvilla in Bakoven in Kampsbaai, Kaapstad. Die eksklusiewe vakansiehuis bied 'n lieflike uitsig oor die Atlantiese Oseaan en op die Twaalf Apostels. Dis 26 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Die dubbelverdiepinghuis het lugversorging en bied slaapplek aan 16 gaste. Dit beskik oor 8 en suite-slaapkamers en oopplan-leefareas en -kuierareas. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad of albei, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n gastetoilet.
Die kombuis is met alles toegerus om maaltye voor te berei en daar is ook 'n koffiemasjien, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die leefarea lei na 'n aangewese werksarea waarvan gaste gebruik kan maak.
Die villa spog met 2 swembaddens, 'n skoonmaker op die perseel, 'n butler en 'n sjef wat beskikbaar is as gaste hom nodig het. Daar is ook parkeerplek vir 8 voertuie op die perseel.
The Avenues is 2 km vanaf Kampsbaai se strand met lieflike restaurante, kroeë, koffiewinkels en winkels wat na die see front.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Therese Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Rontree-laan 12, Bakoven, Kampsbaai, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kampsbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rontree-laan 12, Bakoven, Kampsbaai, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom