The Baobab Bush Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Baobab Bush Lodge is 'n klein maar eksklusiewe lodge in 'n privaat reservaat net buite Hoedspruit in Limpopo. Die lodge is 'n unieke en onvergeetlike plek om rustig weg te breek in die natuur en van die stad se stres te vergeet. Dié nuut geboude lodge word deur 'n familie bestuur en gaste sal sommer gou tuis voel.

The Baobab Bush Lodge bied verblyf in 4 dubbel- of 2-enkelbedgastekamers wat elk in 'n moderne en elegante styl versier is. Die kamers het elk lugversorging, 'n en suite-badkamer met 'n stort, kroegie, 'n haardroër, koffie- en teemaakgeriewe, verhitting en gratis WiFi.

Gaste sal gereeld wild van die privaat veranda af sien en rooibokke, koedoes, sebras, kameelperde, vlakvarke, wildebeeste, waterbokke en klein diere soos muishonde, eekhorings, ratels, ystervarke en ander diere is ook te siene.

Die lodge het ook 'n pragtige swembaddak met sonstoele.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Italiaans

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Baobab Bush Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 450 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za