The Beach Apartment
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 177, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Beach Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde woonstel op die rand van die water, oorkant die pad vanaf Bikini Beach in Gordonsbaai.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, ’n kombuis en ’n leefarea. Die hoofslaapkamer is ruim en het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n ovaalbad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer is ook ruim en het 2 enkelbeddens. Daar is ’n badkamer met ’n stort en toilet.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus met ’n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Daar is ook ’n wasmasjien in 1 van die slaapkamers. Die sitarea het ’n TV met die volle DStv-pakket en lei na ’n pragige stoep wat uitsigte oor die see, strande en op die berge bied.
Die woonstel is naby restaurante en die hawe. Gaste kan kuslangs stap in die dorp, of die area verken deur die dag.
Kamer-opset
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 84
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Kusweg 177, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink The Beach Apartment het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 177, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom