LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Beach House | LekkeSlaap
+14

The Beach House

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierweg, Kasouga, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

The Beach House is in Kasouga, sowat 10 km vanaf Kenton on Sea en 15 km vanaf Port Alfred wat inkopiesentrums, restaurante en rolprentteaters het.

The Beach House het slaapplek vir 16 gaste en bestaan uit 5 en suite-slaapkamers, 'n enkelkamer en 'n stapelbedkamer. Die stapelbedkamer het 8 stapelbeddens, 'n grootskerm-TV, DVD-speler en DStv. Daar is 'n swembad op die hout-dekke, sowel as 'n buitebraai en 'n binnebraai. Gaste het ook toegang to 'n kroeg met pooltafel, grootskerm-TV en 'n veerpyltjiebord.

Parkering is vir 8 voertuie beskikbaar met 'n geplaveide area voor die huis. The Beach House het alles om te bied, van ekstra handdoeke en linne tot yskassies. 'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste van R150 per dag beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir The Beach House
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Rivierweg, Kasouga, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 16)
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierweg, Kasouga, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwYTBiNTM1LTVjMTQtNDIwYS1hYmQzLWM3M2EzYWRiMmEyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 900  per nag (plek vir 16) 3 5 1 5 River Road Kasouga 6170 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.650056196953 26.736291646957
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!