Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Kasouga besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kasouga.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kasouga akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kasouga Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kasouga Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 16)
Selfsorg in Kasouga

The Beach House is in Kasouga, sowat 10 km vanaf Kenton on Sea en 15 km vanaf Port Alfred wat inkopiesentrums, restaurante en rolprentteaters het. The Beach House het slaapplek vir 16 gaste en bestaan uit 5 en suit...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Kasouga

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Sondagsriviervallei

Devon's Nook is 'n gerieflike vakansiehuis in Kenton-on-Sea met slaapplek vir 6 gaste. Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die ander 2 kamers het ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Sondagsriviervallei

Just Milk Villa is 'n lieflike selfsorghuis in Kenton-On-Sea, slegs 500 m vanaf die gewilde Kariega-strand en -rivier. Die huis is ideaal vir gesinne, vriende, sowel as konferensies of strategievergaderings. Dié ...

Vanaf
R3 196
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Sondagsriviervallei

Ocean Breeze is 'n smaakvol versierde strandhuis in Kenton-on-Sea. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 8 gaste en is stapafstand vanaf Kariega-strand en die rivier. Die huis is ten volle gemeubileer en beskik oor 4...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Sondagsriviervallei

Dunwerkin Self-Catering Accommodation is geleë in die prentjiemooi kusdorpie Kenton-on-Sea teen die Sonskynkus van die Oos-Kaap. Dit lê tussen die natuurskoon tussen die Bushmans- en Kariega-riviere en Kenton-on-S...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Sondagsriviervallei

Seventeen On Oxford is in die kusdorp Kenton-on-Sea en bied die ideale wegbreekverblyf vir 'n groep of gesin wat stapafstand van die winkels en die strand af is. Die huis beskik oor 4 dubbelslaapkamers wat beskik o...

Vanaf
R1 260
per nag (plek vir 2)
B&B in Kenton-on-Sea, Sondagsriviervallei

The House Quarters is in Kenton-on-Sea geleë en bied lieflike eenhede wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers. Die gastehuis bied 'n keuse tussen 7 luukse en suite-eenhede wat oor die Kariega-rivier ky...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Sondagsriviervallei

Carriage House is 'n bekoorlike, luukse selfsorg of vir kort periodes, bed en ontbyt onderneming met 'n oopplan leef-/eet-area met kleur TV en DSTV, kombuis en twee luukse dubbel en suite slaapkamers. Een slaapkamer...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Wildekus

Kenton Beach House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n snoesige strandhuis met 2 slaapkamers op 'n afgesonderde perseel langs 'n natuurreservaat en naby Kenton-On-Sea se Kariega- en Middel-strand. Dié strandhuis...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Sondagsriviervallei

Sage Cottage is 'n lieflike selfsorghuis met slaapplek vir 8 gaste in Kenton-on-Sea en is 600 m van die strand af. Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Twee van die kamers het elk 'n dubbelbed en die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]