The Beach
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiepersol-singel 6, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Beach is 'n bekoorlike woonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Jeffreysbaai. Hierdie dorp is is 'n mekka vir branderplankryers. Die woonstel het 'n uitsig oor die goue strande en is net 'n kort entjie vanaf boetiekwinkels.
Hierdie eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n eetarea en 'n sitarea met 'n TV.
Die groot vensters laat baie lig in en bied 'n panoramiese uitsig oor die see en op die berg. Gaste kan op die dek ontspan en die branderplankryers en walvisse en dolfyne dophou.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Robin Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Kiepersol-singel 6, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink The Beach het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wavecrest Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiepersol-singel 6, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap