LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Beachfront Unit 8 | LekkeSlaap
+29

The Beachfront Unit 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 36 resensies vir The Beachfront Unit 8
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Deborah T - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah T
Gesin met tieners

Excellent location.

Excellent location, safe and close to the beach but also quiet and private.

Marietjie F - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie F

Lieflike see-uitsig.

Kan doen met nuwe meubels en uitleg.

Lia D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lia D
Gesin met tieners

Heerlik.

Netjies toegeruste eenheid. Pragtige uitsig. Mooi versorgde tuine en braaigeriewe was mooi skoon. See is op agterstoep as daar een was. Veilig in die kompleks. Kon met geruste hart slaap. Die stort kon skoner wees. Plek-plek muf teen die stortmure. Die toilet het aanhoudend geloop. Moes dit toedraai en oopdraai. Verder het ons lekker gekuier en dit baie geniet. Dankie aan Theuns en Sandra vir gasvryheid en hulp met JP toe hy so siek was. Dankie aan Andries vir jou hulp met die waentjie.

Johan B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met vriende

Uitsig is fantasties, baie goed.

Die eienaar is baie vriendelik en die woonstel het 'n pragtige see-uitsig. Die kompleks is veilig en netjies.

Hanlie P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens, ligging is 10/10, ons het alles geniet.

Ons sal dit enige tyd aanbeveel, die ontvangs was puik, alle klagtes word dadelik hanteer.

Sarel O - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel O
Gesin met tieners

Asemrowend.

Beachfront was vir my en gesin die beste vakansie ooit veilig op die strand en naby Spar en restaurante, regtig fantasties om daar te kon vakansie hou.

The Beachfront Unit 8's terugvoer

Dankie Sarel. Bly julle is weer veilig tuis.

The Beachfront Unit 8
Chantelle S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker.

Beachfront nommer 8 was baie gerieflike verblyf. Ons sal beslis weer daar bespreek.

Willem S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Gesin met tieners

Ons verblyf was in een woord awesome.

Ek sal weer daar tuisgaan op my volgende besoek. Kon nie vir beter gevra het nie. Skaars terug en ek mis dit daar.

The Beachfront Unit 8's terugvoer

Baie dankie Willem. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.

The Beachfront Unit 8
Annet G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annet G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig wonderlik.

Dit was loshande een van ons lekkerste vakansies ooit. Die uitsig was fantasties en die mense was ongelooflik vriendelik! Dis 'n definitiewe ja!

Alison L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Het die wonderlikste week gehad. Die see-uitsig is een van die beste. Lekker braai-area. Veilig. Die woonstel was skoon en geskik vir ons behoeftes. Dankie, Theuns, vir al die voorstelle vir 'n restaurant - ons was nie teleurgesteld nie. Hoop om jou gou weer te sien.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Stunning views.

Had the most wonderful week. The sea view is one of the best. Nice braai area. Secure. The flat was clean and suited our needs.Thanks, Theuns, for all of the restaurant recommendations - we weren't disappointed. Hope to see you again soon.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Dewald E - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald E
Gesin met klein kinders

Heerlike vakansie verblyf. Sal beslis aanbeveel.

Wonderlike verblyf met 'n great uitsig. Naby aan als wat benodig word. Plek laat 'n mens tuis voel. Beveel beslis aan.

The Beachfront Unit 8's terugvoer

Dewald, Dit was baie aangenaam om julle te akkommodeer. Dankie vir die goeie woorde.

The Beachfront Unit 8
Desmond R - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desmond R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing, pragtige uitsig, asemrowende see-vakansie!

Ons het dit baie geniet om vir 'n paar dae hier uit te span in die rustigheid van Ramsgate! Die verblyf is baie gerieflik en doelmatig, en het 'n asemrowende uitsig oor die see, en veral die klank van die branders in jou ore wanneer jy snags in die bed lê is baie besonders! Ons het dit regtig baie geniet!

Ben V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig en rustige omgewing.

Die woonstel is baie gerieflik en die WiFi en skottelgoedwasser is beslis 'n pluspunt. Dit kort beslis aandag wat voorkoms betref. Dit lyk 'n bietjie afgeleef en hoewel dit op die oog af skoon en netjies is kan 'n goeie skoonmaak beslis aanbeveel word.

Bruce B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce B
Saam met vriende

Veilig, rustig, naby strand, vermaak, winkels ens.

Fantastiese see-uitsig en maklike, veilige toegang tot strand. Kort afstand tot by hoofstrand.

Gerda F - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda F
Besigheidsreis

Baie lekker gebly.

Het lekker gebly by die Beachfront Unit 8.

John Y - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Woorde kan dit nie beskrywe nie. God se wonderwerk aan mensdom.

Weskus, hier kom ons.

The Beachfront Unit 8's terugvoer

John, baie baie dankie vir die mooi gedagte.

Groete,
Theuns

The Beachfront Unit 8
Yolandi B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B
Saam met vriende

Was baie lekker en netjies pragtige plek.

Swembad was ten alle tye netjies. Als was netjies en mooi. Baie lekker geslaap.

The Beachfront Unit 8's terugvoer

Dankie Yolandi.
Dit was lekker om julle hier te hê.

The Beachfront Unit 8
Brandon D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brandon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie lekker ervaring.

Ons het dit baie geniet en baie mooi verblyf. Ons sal dit aanbeveel vir enige persoon.

The Beachfront Unit 8's terugvoer

Ook baie dankie vir julle vriendelikheid.

The Beachfront Unit 8
Theuns N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker.

Ons wil net aan oom Theuns se baie baie dankie vir 'n baie lekker vakansie, die verblyf is ongelooflik mooi en julle almal is baie vriendelik. Baie dankie.

The Beachfront Unit 8's terugvoer

Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.

The Beachfront Unit 8
Joos V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joos V
Gesin met klein kinders

Was baie lekker, vriendelike mense!

Baie lekker plekkies, baie nice mense, skoon, netjies en veilig!

Ursula V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal weer kom kuier.

Baie dankie vir die gasvryheid.

Christo V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Saam met vriende

Rustig met druinende see-uitsig.

Druinende see-uitsig maak vakansie. Goeie waarde vir geld andersins.

Tristan S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tristan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige vakansie met 'n fantastiese see-uitsig en verblyf.

The Beachfront Unit 8 is geleë in 'n wonderlike area met 'n pragtige strand. Dis gerieflik naby winkelsentrums en ander besienswaardighede. Die uitsig is fantasties.

The Beachfront Unit 8's terugvoer

Baie dankie vir die goeie kommentaar. Hoop ons kan julle gou weer verwelkom.

The Beachfront Unit 8
Madeleine S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine S
Gesin met tieners

Hemel op aarde.

As jy soek na sielerus, is dit die plek om te kom ontspan en net weer jou siel te vind. Vir my was dit ongelooflik gewees, die tuin, die see, die uitsig, die rustigheid. Asemrowend!

Lane L - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lane L
Gesin met tieners

Netjies en toegerus.

Netjiese en toegeruste akkommodasie met loopafstand van die strand en winkelsentrum. Veilige omgewing en baie moeite word gedoen om mens the help.

Norman P - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Norman P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly en lekker gerus.

Mooi strand, pragtige tuin, skoon swembad en die woonstel het 'n mooi uitsig en die kombuis is goed toegerus. Die kompleks is omhein met 'n spitspaalheining, en daar is 'n veiligheidshek by die agterdeur van die woonstel. Maak maar net seker jy pas dieselfde sekuriteitsmaatreëls toe wat jy tuis toepas.

Jenny C - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny C

Fantastiese ligging vir die strand, met 'n see-uitsig en baie netjies en gerieflik!

Wat 'n wonderlike familie-vakansie het ons gehad hier! Pragtige, netjiese plek wat baie goed toegerus is. Vriendelike bestuur en personeel. Wat 'n plesier dat die strand so naby en maklik toeganklik is, veral met kinders. Sal baie beslis weer hier tuisgaan.

Debbie W - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie W
Gesin met klein kinders

Ek het dit baie geniet.

Ek sal definitief terug gaan.

Danie F - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie F
Saam met vriende

Baie lekker gewees!

Sal definitief weer in die toekoms van julle gebruik maak.

Sarika S - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarika S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer daar gaan bly.

Daar is alles wat jy nodig kan kry en meer. Dit is 'n vakansie wat ek lank sal onthou.

Cecilia V - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia V
Gesin met klein kinders

Dit wat baie aangenaam.

Die eenheid is regtig besonder goed toegerus met eetgerei, netjiese bakke, koppies, bekers en selfs plastiekglasies vir klein kindertjies. Die balkon is heerlik groot, met 'n fantasiese see-uitsig van die balkon, sitkamer en hoofslaapkamer. Regtig 'n gemaklike loopafstand na direkte strand en dan seker so 800 m na swemstrand. Die opsigter, Andries, is besonder gaaf en hulpvaardig. Die swembad en algemene braaigeriewe en area was pragtig en goed versorg.

Jacques L - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques L
Gesin met klein kinders

Baie goed geleë by die strand en naby alles.

'n Goeie en skoon woonstelblok! Die strand is letterlik 30 m van jou af. Dankie aan oom Theuns vir die plekkie se gebruik.

Jonathan M - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan M
Gesin met tieners

Simply brilliant

The view is spectacular. If I could I would stay permanently. The hospitality of Dr Theuns and his staff made the stay a pleasure. Will go back any time.

Marike L - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marike L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a nice stay! It was close to the beach and a spacious apartment. Excellent

The apartment was well furnished and spacious and there was direct access to a beautiful beach. The owner kept well in touch and the deposit was returned shortly after departure. I would suggest that they consider braai facilities on the balcony of the apartments for when it rains?

Sera B - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sera B

Pragtig, goed geleë en veilige eenheid!

Ek sal enige tyd weer daar gaan bly. Dit is veilig, reg op die strand en het 'n skottelgoedwasser - wonderlik!

Tinus B - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus B
Gesin met klein kinders

Ons het baie goeie diens van die eienaar ontvang. Dis lekker op die see. Ons het lekker gekuier.

Ons het 'n goeie ervaring met bespreking en ontvangs gehad. Dit is goed geleë en lekker op die see. Die plek is veilig. Ons sal beslis weer daar bespreek.

Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ashmeadrylaan 500, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExNjUwZGRkLWM2NmQtNDIzZi1iOWJkLTU0ZDllMWIxMWIyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 4) 36 5 1 5 500 Ashmead drive Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 09:00 -30.884686 30.352948
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!