4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 500 Ashmead drive, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Die Strandfront Eenheid 8 is 'n gemaklike selfsorgwoonstel in 'n klein kompleks met 12 eenhede. Die sekuriteitskompleks is op die strandfront geleë met ongelooflike uitsigte. Die hoof Blouvlagstrand is binne loopafstand.
Die eenheid het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n aparte stort. Dit is volledig toegerus en het 'n oopplan-kombuis met 'n toonbank en stoele. Die sitkamer het 'n DStv-verbinding en dekodeerder met beperkte kanale. Handdoeke word nie voorsien nie, so onthou asseblief om jou eie saam te bring. Die eenheid het 'n groot ingeslote balkon met uitsig oor die swembad en 'n pragtige uitsig oor die branders.
Gratis vesel-Wi-Fi is op die perseel beskikbaar. Daar is 24-uur-toesigkameras en 'n skaduryke parkeerplek. Geniet die pragtige, rustige tuin vol broodbome met oorgenoeg braaigeriewe.
Hierdie verblyf het 'n boorgat wat water voorsien, sonkrag gebruik en nie beurtkrag ervaar nie.
Die sekuriteitskompleks bied 'n tuin, 'n gemeenskaplike swembad, sowel as direkte toegang tot die strand. Ramsgate se hoof Blouvlagstrand is ongeveer 2 km weg geleë. Daar is restaurante en winkelsentrums binne 'n radius van 3 km vir gaste se gerief.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Theuns Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 231
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 500 Ashmead drive, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Beachfront Unit 8 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
500 Ashmead drive, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang