Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beachfront Unit 9

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 30 Jun 2024.

  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bidstone-weg 500, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 R750 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

The Beachfront Unit 9 is 'n ruim selfsorgvakansiewoonstel in 'n kompleks wat na die strand front, in die hartjie van Ramsgate-strand. Dit is die ideale opsie vir 'n wegbreek saam met vriende aangesien die eenheid met 'n lieflike see-uitsig en 'n sprankelende swembad spog.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed. Dié eenheid het 'n solder met 2 enkelbeddens wat slegs vir 2 kinders geskik is. Die solderarea stel kinders in staat om die tweede badkamer met 'n stort te gebruik. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kompleks het 'n gemeenskaplike wasgoedlyn.

Die leefarea lei na 'n onderdakbalkon met 'n yskassie, gasbraaier en buitesitplek wat dit die ideale plek vir 'n skemerkelkie maak, terwyl gaste die uitsig kan bewonder. Die kompleks het 'n rugsteunwaterstelsel wat ononderbroke watertoevoer verseker.

Slaapplek

’n Bespreking by The Beachfront Unit 9 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 1
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir The Beachfront Unit 9
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Ligging

  • Bidstone-weg 500, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Beachfront Unit 9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R750
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 000
R1 000 R750
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bidstone-weg 500, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca09cfd4838561240063eb9581905634bd4b285e6a17c6bbe44dcaf269b8fd71f01ffdfc77cb16689c92ec2e723998ba1f49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R750 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 500 Bidstone Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.884719435639 30.352982972599
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem