Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bell @ Fernwood

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Dingaan REM 8473, Cathkin-vallei, Fernwood Share Block (Pty) Ltd, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

The Bell @ Fernwood is in die voorheuwels van die majestueuse Cathkin-piek in die sentrale Drakensberge geleë en dit bied gerieflike selforg-akkommodasie in 'n chalet met 3 slaapkamers. Wilde bokke en voëls wei en pik soggens vroeg op die grasperk voor die chalet. The Bell is privaat geleë en daar is geen ander eenhede binne sig nie.

Die chalet het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste twee slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die chalet het 2 badkamers, 'n leeskamer en 'n ruim oopplan-leefarea met 'n kombuis. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en 'n daaglikse skoonmaakdiens word voorsien. Die oopplan-leefarea lei na 'n gesellige veranda met 'n lieflike uitsig. Daar is 'n kaggel in die sitkamer, ondervloerse verhitting in die hoofslaapkamer en badkamer, en elektriese verwarmers in die ander slaapkamers vir koue winternagte.

Fernwood beslaan 230 hektaar teen die berg, nie ver van die Ukhahlamba Wêrelderfenisgebied af nie. Fernwood bied talle doendinge en geriewe, soos voetslaan, wandelpaadjies, perdry, voëlkyk, 'n tennisbaan, 'n kinderspeelterrein, 'n swembad en braaigeriewe. Die ligging in die Champagne-vallei bied toegang tot talle ontspanningsgeriewe, restaurante en winkels.

Slaapplek

’n Bespreking by The Bell @ Fernwood sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir The Bell @ Fernwood
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 6

Ligging

  • Farm Dingaan REM 8473, Cathkin-vallei, Fernwood Share Block (Pty) Ltd, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Bell @ Fernwood het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Dingaan REM 8473, Cathkin-vallei, Fernwood Share Block (Pty) Ltd, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsPNZseMWKHJnUZn9c4gRayhKVNXzUhcXevDapplyOxTTY1E016?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 23 5 1 5 Farm Dingaan REM 8473, Cathkin Valley Fernwood Share Block (Pty) Ltd 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.043041757234 29.414404920077
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem