Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bellabi Suite

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Eleanore Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 34 resensies vir The Bellabi Suite
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Joy R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joy R
Gesin met tieners

Happy.

We had an amazing time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bellabi Suite se terugvoer

Thanks Joy, so happy you enjoyed your stay with us!

The Bellabi Suite
Venessa L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended accommodation in Port Elizabeth.

We had a very pleasant stay. The suite is spacious, bed very comfortable, and excellent info, and communication from the owner. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letani D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letani D
Gesin met tieners

Gerieflik & gesellig!

The Bellabi Suite bied gesellige verblyf en is gerieflik geleë naby die lughawe en winkelsentrums. Hulle bied ook Netflix wat my tienerseun baie waardeer en geniet het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bellabi Suite se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, Letani. Ek is bly jou man en seun het dit geniet by ons! Ek hoop om julle in die toekoms te kan ontmoet.

The Bellabi Suite
Francois F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois F
Gesin met klein kinders

Excellent service and nice stay.

Baie lekker en gasheer is baie behulpsaam en gereelde updates om seker te maak als loop vlot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bellabi Suite se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie, Francois. Ek is bly julle het die verblyf geniet en dat my updates help.

The Bellabi Suite
Izak L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak L
Besigheidsreis

Veilig, gerieflik, netjies en aangenaam.

Die verblyf is baie netjies met veilige parkering asook maklike toegang tot die eenheid. Die selfinklok was gerieflik en die aanwysings was maklik om te volg. Die gasvrou se kommunikasie was uitstekend en ek is deurentyd op hoogte gehou van die beurtkragskedule en van werkers wat by die huis sou werk. Sy het ook 'n paar keuses van restaurante gedeel. Die akkommodasie is gerieflik geleë, naby die lughawe, die strande, restaurante en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bellabi Suite se terugvoer

Baie dankie vir die fantastiese resensie, Izak. Dit word regtig waardeer. Ek is so bly dat die self-inklok metode goed gewerk het. Ek hoop wel om jou volgende keer te ontmoet! Jy is enige tyd welkom terug!

The Bellabi Suite
Jacolien K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolien K

Rustig. Mooi. Luuks. Lekker bed en stort!

Dit was net wat ons nodig gehad het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bellabi Suite se terugvoer

Dankie Jacolien vir die goeie resensie. Ek hoop om jou volgende keer te ontmoet!

The Bellabi Suite
Erika S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S
Besigheidsreis

Baie netjies en gerieflik. Alles wat 'n mens nodig het!

Baie dankie vir die gerieflike oorbly. Rustig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bellabi Suite se terugvoer

Baie dankie, Erika, vir jou tyd om 'n resensie te skryf. Ons is bly julle het die verblyf geniet!

The Bellabi Suite
Ters P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ters P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fit for a king and queen.

Baie lekker oorgebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bellabi Suite se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Ters! Dit is nou baie oulik gestel! Ek hoop om julle binnekort weer te sien!

The Bellabi Suite
Gert V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Behalwe beurt is daar niks waaroor mens kan kla nie. Eetplekke is naby.

Eienares was baie verwelkomend en gasvry. Enige tyd weer daar vertoef. Beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bellabi Suite se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, Gert. Ons waardeer dit! Hoop om jou gou weer in die toekoms te verwelkom!

The Bellabi Suite
Tessa R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaar vriendelik en plek skoon baie mooi.

Eienaar was baie vriendelik. Plek was netjies en skoon. As enige tyd terug gaan. Beste diens.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bellabi Suite se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, Theresa. Dit beteken baie vir ons en ons weet dat jy enige tyd weer welkom is wanneer julle PE besoek!

The Bellabi Suite
Larry D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larry D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautifully appointed accommodation.

Great. The host accommodated an earlier arrival on request.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bellabi Suite se terugvoer

I'm glad you enjoyed your stay, Larry. I'm pleased that we could accommodate your early check-in. We will always try to assist our guests when it's possible.

The Bellabi Suite
Germaine M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Germaine M
Enkelreisiger

Pleasant, relaxed & calmed.

Pleasant, relaxed & calmed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bellabi Suite se terugvoer

I am so glad that your experience with us was relaxing, Germaine. Many happy returns!

The Bellabi Suite
Johan&;Tillie R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan&;Tillie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, veilig, bekostigbaar.

Sal die verblyf aanbeveel. Waarde vir geld en 'n goeie gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bellabi Suite se terugvoer

Dankie, Johan & Tillie, vir die mooi resensie. Ek is so bly julle het lekker gebly. Julle is enige tyd welkom terug!

The Bellabi Suite
Elouise H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise H
Besigheidsreis

Baie oulike plekkie.

Hierdie plekkie het alles wat jy benodig, is gerieflik, netjies en skoon. Sal vir seker weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bellabi Suite se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie resensie. Ek is bly dat ons in al jou behoeftes kon voorsien. Ons hoop om jou gou weer te sien!

The Bellabi Suite
Ronel U - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, pragtig, skoon, veilig en huislik.

The Bellabi Suite het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons kon heerlik ontspan. Baie dankie, Leanore, jou plek is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bellabi Suite se terugvoer

Vreeslik dankie vir die komplimente oor The Bellabi Suite. So bly dat julle kon ontspan!
Julle is enige tyd welkom terug.

The Bellabi Suite
Johan M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sommer dadelik tuis gevoel. Luuks en privaat.

Ons is dadelik vriendelik ontvang. Ons was daar vir 'n konferensie en die fasiliteite het ons 100% gepas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bellabi Suite se terugvoer

Dit was so aangenaam om julle te ontmoet! Ek is waarlik bly dat die ligging julle so goed gepas het en hoop om julle weer in die toekoms te kan verwelkom.

The Bellabi Suite
Joanne B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil and spotless.

The perfect flatlet in the beautiful and peaceful suburb of Summerstrand. Everything was spotlessly clean and tastefully decorated. The self-service check-in was easy to follow and Eleanore was the perfect hostess. Highly recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bellabi Suite se terugvoer

Dear Joanne

I am so glad that the self-check in process are working well and that you enjoyed your stay. The birdsong in the morning, helps with the tranquility. Thank you for your recommendation.

The Bellabi Suite
Pine R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pine R
Gesin met tieners

Baie mooi netjiese gerieflike eenheid en die gasvrou is ook baie vriendelik en behulpsaam.

Sal beslis die eenheid aanbeveel en sal ook as ons weer in Port Elizabeth is daar wil tuisgaan. Is besonder mooi en netjiese eenheid wat baie gerieflik ingerig is. Is baie sentraal gelee en ook in 'n baie lekker stil, veilige en mooi woonbuurt gelee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bellabi Suite se terugvoer

Ek is so bly julle het die rustigheid geniet.
Baie dankie vir jou terugvoering en weet dat julle weer kan kom lekker slaap by The Bellabi Suite!

The Bellabi Suite
Geneve A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geneve A
Gesin met klein kinders

The stay at The Bellabi Suite was the best. I will rate them a 10/10.

The accommodation was stunning, just as it is in pictures. The host was so friendly and kind. The unit was stunning, services were top notch. There is ample parking, so vehicles are safe behind a gated area. Their prices are reasonable for a family of four members. We enjoyed our stay at The Bellabi Suite and will make use of their accommodation again. Received top notch service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bellabi Suite se terugvoer

Thank you for the awesome review, Genève. It warms my heart, that we can provide our guests with a stay as you described! Hope to see you soon again in the near future.

The Bellabi Suite
Annelie G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie G
Besigheidsreis

Uitstekend! Sal altyd weer by Bellabi Suite gaan bly tydens besoeke aan Port Elizabeth.

Eleanore se gasvryheid, die netjiese en gerieflike verblyf, die praktiese, toeganklike ligging, maak dit die moeite werd en huis weg van jou eie huis. Ons gee 10 uit 10 vir haar en Bellabi Suite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bellabi Suite se terugvoer

Baie dankie Pieter en Hanlie - Julle was regtig lieflike gaste en dit was so lekker om julle te kon huisves!
Dankie vir die respek vir ons plek en dat dit so skoon en netjies agter gelaat was.
Julle is enige tyd weer welkom terug!

The Bellabi Suite
Clive M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker blyplek.

Eleanore het ons vriendelik verwelkom. Dit was 'n absolute lekker blyplek en ek kan nie wag om volgende jaar weer te bespreek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bellabi Suite se terugvoer

Hi Clive, dit was ons plesier om julle te kon huisves. Julle is meer as welkom terug.

The Bellabi Suite
Liezl B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B
Gesin met klein kinders

Fantastiese verblyf.

Die kamer was silwerskoon en Eleanor was uiters vriendelik. Ons sal beslis weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bellabi Suite se terugvoer

Ek is so bly julle het lekker gebly, Liezl. Hoop om julle gou weer te sien.

The Bellabi Suite
Schalk L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk L
Besigheidsreis

In somer sal dit beter wees.

My seun het die binnenshuise rotsklim geniet. Kan nie plek se naam onthou nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathuto L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathuto L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Serene, cosy and lovely.

Eleanore is a fantastic host! Always feels like home. The pictures shown are an accurate representation of what the unit looks like.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bellabi Suite se terugvoer

I am so glad you enjoyed your stay with us again, Mathuto!

The Bellabi Suite
Paulie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulie B
Gesin met klein kinders

Die Suite is presies soos die foto's wys. Dit was baie mooi, skoon en gerieflik gewees.

Die plekkie is presies wat ons ingedagte gehad het vir 'n fraksie van die prys van ander plekke. Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bellabi Suite se terugvoer

Baie dankie Paulie. Ek is so bly dat julle die verblyf geniet en vir jou aanbeveling aan.

The Bellabi Suite
Nazierah K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazierah K
Gesin met klein kinders

Comfortable, clean and peaceful.

Absolutely loved my stay at Bellabi, I highly recommend it. It's clean and comfortable. The hostess is amazing and super friendly. Quaint little place, ideal for a family always on the move.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bellabi Suite se terugvoer

Dear Nazz

I appreciate your recommendation, and do pleased that you enjoyed your stay. Many happy returns!

The Bellabi Suite
Theodore A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theodore A
Gesin met klein kinders

Convenient, value for money.

Good location and all the amenities needed. Friendly host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bellabi Suite se terugvoer

Thank you Theodore - It was lovely having you as guests and knowing that we exceeded your needs.

The Bellabi Suite
Christi M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christi M
Gesin met tieners

Baie vir min.

Heerlik gekuier vir 3 nagte. Plek is baie mooi, modern en veilig. Eleanore is 'n baie goeie gasvrou. Sal beslis weer daar bly wanneer ons in PE is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bellabi Suite se terugvoer

Ek is bly julle het julle verblyf by The Bellabi Suite geniet, Christi. Julle is welkom terug enige tyd.

The Bellabi Suite
Megan L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan L
Gesin met klein kinders

Wodnerful.

Our stay at Bellabi Suite was great. Eleanore was there to greet us after a long drive and was so welcoming. She also explained everything and then allowed us to settle and get sorted. Throughout the weekend she was available on WhatsApp if we needed anything and kept us up to date with load shedding schedules etc. All in all it was a great stay and we would definitely recommend Eleanore and her establishment to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bellabi Suite se terugvoer

Thank you for the awesome review, Megan.

I am so glad that you felt safe, and welcome. It is easy with guests like you. You are welcome back anytime.

The Bellabi Suite
Kimesha C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kimesha C
Saam met vriende

Perfect.

It was perfect! So clean! Best shower ever! The sleeper couch was great cause we didn't want to share a bed. Peaceful. had a TV too with Netflix. Excellent price. Friendly host! If I had to nitpick, it would be the bedside lights not going off, but you can easily just cover them or something. All in all, one of the best stays I've had. I almost forgot - the room was super spacious too! Love it! Will stay again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bellabi Suite se terugvoer

Hi Kim.

Thank You for the feedback - I am so glad everything was to your liking.

The switches for the bedside lamps were a bit hidden behind the bedside tables-sorry about that. Hope to see you again soon.

The Bellabi Suite
Eppo B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eppo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly en sal weer daar oorslaap.

Baie netjies, goed toegerus en goeie ligging. Ek beveel Bellabi ten sterkste aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bellabi Suite se terugvoer

Baie dankie vir die fantastiese resensie vir The Bellabi Suite, Eppo. Ek is bly julle het dit geniet hier en dat die ligging julle so goed gepas het.

The Bellabi Suite
Luzean H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luzean H
Gesin met klein kinders

Awesome, peace and quite.

The room was equipped with basic stuff, even aircon equipped, and wasn't far from the boardwalk and shopping malls, has a great stay.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bellabi Suite se terugvoer

Thank You for your rating, Luzean. It means a lot.
I am pleased that you enjoyed your stay and found the location and security to your benefit.
Best Regards, Eleanore


The Bellabi Suite
Gladwin H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gladwin H
Besigheidsreis

Did enjoy our stay, safe and quiet area.

Really enjoyed our stay, will recommend this if you want to break away for a weekend. Quiet and very very clean. 10 /10 for cleanliness and service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bellabi Suite se terugvoer

Thank You for the awesome review - I am so glad you enjoyed your stay, Gladwin.
You are welcome back any time! Best Regards, Eleanore

The Bellabi Suite
Pooja M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pooja M
Enkelreisiger

Real value for money, very clean apartment, equipped with all you require.

Would recommend it, especially for people traveling for work. Close to the boardwalk, beach, and lovely restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bellabi Suite se terugvoer

Hi Pooja, I am so glad you enjoyed your stay and the location at The Bellabi Suite. Your high rating means a lot.

The Bellabi Suite
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tiranpad 19, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06dc226e5c7cf1757e3689ab3774d8a3ab0e24f21a9931d7aa471d30b31e51e4ff4e2567d15cc805bd4e98bc652a858afa25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 19 Tiran Road Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9941031 25.6670381
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem