2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 van Zyl street, Robertson, 6705, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Blossom Room bied gemaklike verblyf in 'n ruim eenheid in Robertson, Wes-Kaap – ideaal vir 'n paartjie-wegbreek.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir twee gaste en bestaan uit een slaapkamer en een badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuisie wat 'n yskassie, mikrogolfoond, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware insluit. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV, asook gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot buitesitplek – ideaal vir oggendkoffie.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Neldine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 87
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 15 van Zyl street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink The Blossom Room het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 van Zyl street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang