The Blyde Lifestyle | Lagoon View 1-Bedroom Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bronkhorstspruit Road, Blyde Crystal Lagoon, Pretoria, 0081, Gauteng
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Blyde Lifestyle | Lagoon View 1-Slaapkamer Woonstel is in Pretoria geleë en bied die ideale vakansie-wegbreek met asemrowende uitsigte oor die kristalstrandmeer.
Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, wat slaapplek bied vir 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, en die badkamer is toegerus met 'n bad en stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n werkstafel en 'n sitkamer met 'n TV en gemaklike sitplek. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien.
Gaste het toegang tot die restaurant op die perseel, spa, gimnasium, bioskoop en gemeenskaplike swembaddens. Bykomende geriewe sluit in privaat braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering.
Geniet jou oggendkoffie op die balkon met uitsig oor die strandmeer, of ontspan met 'n skemerkelkie na 'n dag van swem en nie-gemotoriseerde watersport.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Bronkhorstspruit Road, Blyde Crystal Lagoon, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bronkhorstspruit Road, Blyde Crystal Lagoon, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang