Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Blyde Unit 110

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Blyde, Eenheid 110, Riverwalk Estate, Ou Bronkhorspruitpad, Pretoria-Oos, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Blyde Unit 110 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige, unieke ontwikkeling, The Blyde River Walk Estate in Pretoria-Oos.

Die woonstel is smaakvol versier en het slaapplek vir 2 volwassenes. Dit beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis is met die nodige toebehore toegerus om maaltye te kook en daar is 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Die sitarea het 'n TV met Netflix en lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die area. Gratis WiFi word ook voorsien.

Die landgoed spog met 'n kinderswembad en 'n eensoortige strandmeer waarin gaste kan swem, kajakroei, roeiplankry en seil. Daar is ook die Camelot Spa, 'n speletjieskamer, wassery en restaurant.

Let asb. daarop dat die landgoed nog besig is met konstruksiewerk.

Slaapplek

’n Bespreking by The Blyde Unit 110 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir The Blyde Unit 110
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 4

Ligging

  • The Blyde, Eenheid 110, Riverwalk Estate, Ou Bronkhorspruitpad, Pretoria-Oos, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink The Blyde Unit 110 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Blyde, Eenheid 110, Riverwalk Estate, Ou Bronkhorspruitpad, Pretoria-Oos, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f4fbca28186af784c63e61bb15364a203af20397ff0524ecfddc0fa5e7285253197a221b487285e75ca47cdc3158b2f6d77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 The Blyde, Unit 110, Riverwalk Estate, Old Bronkhorspruit Road Pretoria East 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.7579431 28.3753901
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem