The Bosduif Nest Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bosduifdraaistraat 40, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Bosduif Nest Guesthouse is 'n netjiese selfsorgeenheid met 'n privaat ingang in Kempton Park. Dit is 3,9 km van Festive Mall af en 8 km van Bonaero Park-winkelsentrum af. Hier kan jy van jou sorge vergeet en rustig ontspan in 'n ruim en gerieflike eenheid.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat oorgetrek is met Egiptiese katoenlinne met 'n 300-draadtelling. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die eetarea het 'n etenstafel met 4 stoele. Die sitarea het 'n leerbank en 'n 55"-slim-TV met Netflix.
Buite is daar 'n onderdakstoep en 'n tuinarea met 'n betontafel en -bankies. Veilige parkeerplek is agter 'n hek beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by The Bosduif Nest Guesthouse sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Bosduifdraaistraat 40, Kempton Park, 1619, Gauteng
Sien meer verblyf in Kemptonpark Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bosduifdraaistraat 40, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom