The Bridge Apartment 26

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Bridge Apartment 26 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel met 3 slaapkamers wat in The Bridge Holiday Resort-kompleks in St Lucia geleë is. Dié kompleks is aan die oewer van die St Lucia-riviermond.

Dié woonstel is ruim en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het albei 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort en bad.

Die kombuis is toegerus met eetgerei, breekware, potte, panne, kombuisware, yskas, mikrogolf, oond en stoof. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en daar is ook lugversorging in die woonstel beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Skadu-parkeerplek is beskikbaar en daar is 24 uur-toegangbeheer en sekuriteit in die nag. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, gemeenskaplike braaigeriewe, muurbalbane en 'n tennisbaan.

Slaapplek

'n Bespreking by The Bridge Apartment 26 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Bridge Apartment 26 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false