Opsomming van Resensie
Tiaan V - Jul 2022
Gemiddeld
Perfek.
The Bridgewing se terugvoer
Tiaan, baie dankie vir die lekker terugvoer. Hoop ons kan jou weer van diens wees.
Andre V - Mei 2022
Gemiddeld
Asemrowend.
The Bridgewing se terugvoer
Andre, baie dankie vir die uitstekende terugvoer. Ons waardeer dit baie. Dit was 'n plesier om jou te kon huisves en hoop ons sien jou gou weer.
Mariaan O - Apr 2022
Gemiddeld
Mooi see-uitsig.
The Bridgewing se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe woorde Mariaan.
Jammer ons was nie daar om julle te kon ontmoet nie.
Tereeza B - Mrt 2022
Gemiddeld
I only stayed at The Bridgewing for one night and it was perfect for my needs.
The Bridgewing se terugvoer
Thank you so much for the positive review! It was great hosting you!
Gary M - Mrt 2022
Gemiddeld
Fantastic accommodation.
Nicki W - Jan 2022
Gemiddeld
Peaceful and beautiful.
The Bridgewing se terugvoer
Nicky, it was an absolute pleasure hosting you. Please do so again!
Marlize F - Des 2021
Gemiddeld
Heerlik!
The Bridgewing se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer Marilize. Dit sal lekker wees om jou weer te huisves.
Niel W - Nov 2021
Gemiddeld
Baie dankie Fanie, vir 'n aangename kuier.
The Bridgewing se terugvoer
Niel, baie dankie vir die lekker terugvoer. Hoop ons sien jou gou weer.
Tobias C - Nov 2021
Gemiddeld
Heerlik gebly. Stil en rustig.
The Bridgewing se terugvoer
Baie dankie vir die lekker terugvoer Tobias. Hoop ons sien julle gou weer!
Gavin C - Okt 2021
Gemiddeld
Professional hosts and world class accommodation.
The Bridgewing se terugvoer
Thank you for the fantastic review Gavin! It would be a pleasure to host you again.
Yolandi P - Aug 2021
Gemiddeld
Vriendelike mense, netjiese plek, baie veilig en baie mooi plek om te bly.
The Bridgewing se terugvoer
Heerlik om sulke nuus oor ons plek en dorp te ontvang. Hoop ons sien jou gou weer.
Sherazaad W - Mei 2021
Gemiddeld
Safe, secure and private.
The Bridgewing se terugvoer
Sherazaad thank you for the great review! It was a pleasure hosting you.
Marleen S - Mrt 2021
Gemiddeld
Puik wegbreek.
Lees meerThe Bridgewing se terugvoer
Marleen, baie dankie vir die lekker terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer!
Leon D - Feb 2021
Gemiddeld
Waarde vir geld.
The Bridgewing se terugvoer
Baie bly die lugverkoeling kon help. Februarie is Durban se warmste maand. Hoop ons sien julle gou weer.
Blessing Z - Okt 2020
Gemiddeld
It is everything we imagined it to be
The Bridgewing se terugvoer
Good day Blessing
It was a pleasure hosting you and you are welcome any time.
Best regards
Carolee M - Aug 2020
Gemiddeld
Baie rustig.
The Bridgewing se terugvoer
It was a pleasure hosting you.
Best regards
Reinhold D - Feb 2020
Gemiddeld
Die Unterkunft war sehr schön, und die Vermieter sehr Gastfreundlich.
The Bridgewing se terugvoer
Reinhold bitte besuschen Sie uns erneut. Es war mir ein Vergnügen, Sie zu beherbergen.
Freundliche Grüße,
Fanie
Elmarie V - Jan 2020
Gemiddeld
Pragtige plekkie met wonderlike, gasvrye mense!
The Bridgewing se terugvoer
Dit was heerlik gewees om julle te kon huisves. Kom asb weer en dankie vir die terugvoer.
Mel S - Des 2019
Gemiddeld
Great all around.
The Bridgewing se terugvoer
Good day Mel
It was great having you as our quest. Thank you for the positive review and we are looking forward to your next visit.
Best regards
Fanie
Inge K - Okt 2019
Gemiddeld
1st class accommodation.
The Bridgewing se terugvoer
Inge, thank you so much for the positive feedback.
I would be great to host you again.
Best regards
Melissa C - Okt 2019
Gemiddeld
Wonderlekker.
The Bridgewing se terugvoer
Baie dankie, Melissa. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Tammy-lee M - Sep 2019
Gemiddeld
Beste verblyf nog.
The Bridgewing se terugvoer
Goeie dag Tammy,
Dit is was vir ons 'n plesier om julle te kon huisves en ook om goeie terugvoer te kry.
Groete
Fanie & Susan
Curtis S - Aug 2019
Gemiddeld
Excellent - will definitely return.
The Bridgewing se terugvoer
Thank you for the positive feedback Curtis. It would be a pleasure to host you again!
Calvin C - Jul 2019
Gemiddeld
Baie gemaklik, skoon, mooi uitsig, alles wat jy nodig het.
The Bridgewing se terugvoer
Calvin, baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons sien uit om julle weer te huisves.
Sherize N - Des 2018
Gemiddeld
Dit was amazing!
The Bridgewing se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer Sherize. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Martinique B - Des 2018
Gemiddeld
Enjoyed our stay.
The Bridgewing se terugvoer
Thank you for staying with us. We hope we can accommodate you again.
Regards,
Fanie
Natalie S - Des 2018
Gemiddeld
A lovely stay and very refreshing. Well furnished and everything is ready on site.
The Bridgewing se terugvoer
Hi Natalie. Thank you so much for the review. It was great being able to accommodate you. Please visit us again.
Best regards,
Fanie
Thembi M - Okt 2018
Gemiddeld
Place is clean and cosy!
The Bridgewing se terugvoer
Thank you so much for the review. Please visit us again!
Juan J - Okt 2018
Gemiddeld
3-ster-verblyf met 5-ster-waarde, beter kan jy nie kry nie vir seker.
Lees meerThe Bridgewing se terugvoer
Juan dit was 'n absolute plesier om jou te kon huisves. Dankie vir die goeie verwysing.
Mandy J - Sep 2018
Gemiddeld
Bridgewing is bobaas.
The Bridgewing se terugvoer
Mandy, dankie vir die terugvoer! Ons is bly julle het dit geniet.
Vriendelike groete
Fanie en Susan
Andy C - Aug 2018
Gemiddeld
Dit was 'n wonderlike ervaring. Die mense daar was so gasvry, ons wou nie huis toe gekom het nie.
Lees meerThe Bridgewing se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Andy. Ons hoop ons sien julle weer.
Allister O - Mei 2018
Gemiddeld
Baie vriendelike mense.
The Bridgewing se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer Allister. Dit was 'n plesier gewees om julle te kon huisves.
James H - Apr 2018
Gemiddeld
Baie lekker en aangenaam spesiaal die mense wie die besigheid bedryf.
The Bridgewing se terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Ons hoop ons sien julle weer.
Johan M - Mrt 2018
Gemiddeld
Die eenheid is ruim en geriefilk met die see-uitsig as bonus.
The Bridgewing se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit sal heerlik wees om julle weer as gaste te hê. Groete Fanie
Ida K - Mei 2017
Gemiddeld
Ongelooflik gasvry, veilig, netjies en gerieflik. Waarlik waarde vir geld en heerlik.
The Bridgewing se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Ida. Kom asb weer.
Peet V - Mrt 2017
Gemiddeld
Fantastiese geriewe vir totale ontspanning.
The Bridgewing se terugvoer
Dit was heerlik gewees om julle te huisves. Kom gerus weer.
Rentia K - Feb 2017
Gemiddeld
Ons was met ope arms ontvang en 'n pragtige skoon plek het vir ons gewag.
Lees meerThe Bridgewing se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Dina. Dit was 'n plesier om julle te kon huisves. Hoop ons sien julle weer.
Lerato M - Nov 2016
Gemiddeld
Great host, great weather beautiful place indeed!
The Bridgewing se terugvoer
It was a pleasure hosting you! Thank you for the feedback.
Regards Fanie
Loekie T - Sep 2016
Gemiddeld
Goeie uitsig. Gasvryheid uitstekend! Stilte is wonderlik!
The Bridgewing se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Loekie. Ons sien uit om julle weer te kan huisves.
Johan O - Aug 2016
Gemiddeld
Pragtige skoon plek met alles wat nodig is.
The Bridgewing se terugvoer
Dankie vir die skrywe Johan. Julle is beslis weer welkom!
Groete,
Fanie & Susan
Thobile Mngoma M - Jul 2016
Gemiddeld
Good and safe place.
The Bridgewing se terugvoer
Thank you for the review. We hope to see you again. We have placed additional safety features at our parking, ie, camera and movement sensor. Being situated in a cul de sac in the same road as the police station makes our parking very safe.
Best regards
Christelle S - Jul 2016
Gemiddeld
Fantasties - alles was presies soos beskryf op die LekkeSlaap-webtuiste.
The Bridgewing se terugvoer
Dankie Christelle. Kom gerus weer.
Anneke S - Mei 2016
Gemiddeld
Die verblyf by Bridgewing was rustig en gasvry.
The Bridgewing se terugvoer
Hallo Anneke
Baie dankie vir die inskrywing. Ons hoop ons sien julle weer.
Vriendelike groete,
Fanie & Susan
The Bridgewing
Alta V - Sep 2015
Gemiddeld
Everything we needed and more.
Andre O - Sep 2015
Gemiddeld
Goeie verblyf. Ek sal baie beslis weer daar gaan bly.
Neville C - Jul 2015
Gemiddeld
'n Juweeltjie op die Bluff!
Leandra M - Apr 2015
Gemiddeld
Heerlik!
Robert B - Apr 2015
Gemiddeld
Uitstekend!
Crissy S - Feb 2015
Gemiddeld
We had a really awesome experience, thank you
Manda R - Jan 2015
Gemiddeld
100% toegerus, privaat, veilig en goed geleë.
Joy B - Mei 2014
Gemiddeld
Good stay
Elaine W - Feb 2014
Gemiddeld
Bridgewing is a great stay for breakaway
Marieta D - Aug 2013
Gemiddeld
Well equipped, comfortable home away from home.
Jeffrey S - Apr 2013
Gemiddeld
The place was very neat, and we were welcomed with open arms
Morongoa M - Jan 2011
Gemiddeld
The best host in the world, he was very welcoming looked after all our needs everyday.
Paul J - Jan 2010
Gemiddeld
Very private ,safe , quite ,romantic ,
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dr Hoosen Haffejee-weg 250, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom