Dullstroom Akkommodasie by The Browns' Luxury Guest Suites | LekkeSlaap
+74

The Browns' Luxury Guest Suites

28 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Crane-rylaan 279, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Browns' Luxury Guest Suites bied verblyf in eksklusiewe suites met privaat ingange wat ook gekombineer kan word om groot groepe van tot 10 volwassenes te akkommodeer. The Browns' Luxury Guest Suites is stapafstand vanaf die hoofstraat in Dullstroom en is naby verskeie restaurante, winkels en doendinge vir die hele gesin.

Elke suite het 'n privaat ingang en het 'n TV met satelliet-kanale, Charlotte Rhys-geriewe, 'n keuse van verskeie soorte Twinings tee en 'n Nespresso koffiemasjien. Die suites het gehalte linne en geriewe om gaste se ervaring van Dullstroom onvergeetlik te maak.

Daar is veilige parkeerplek vir elke suite op die perseel. Daar is 'n groot sintetiese patio met ingeboude gasbraaigeriewe, asook 'n speelarea vir kinders.

WiFi is teen R100 per gigabyte beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Portier
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir The Browns' Luxury Guest Suites
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Blue Crane-rylaan 279, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink The Browns' Luxury Guest Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Crane-rylaan 279, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9DEHBjAOyymh0mZOzooTr73iSBRQk66pNUt4jQgiWWo6VTRHGF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 2 persone) 28 5 1 5 279 Blue Crane Drive Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.413969638212 30.107260728836
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za