Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bunker House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir The Bunker House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Valencia C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Valencia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, stil plekkie naby die see, dit was perfek vir ons twee.

The Bunker is meer as genoeg vir twee persone wat net na stilte en strand soek. Dit was wat ons geniet het. Die plekkie is skoon en baie modern. Susan en Dave hat ons baie vriendelik ontvang en het ons mooi ingelig oor die omgewing. Hulle inligting was baie behulpsaam vir ons, want dit was ons eerste keer in St. Francisbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andiswa N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andiswa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place to stay.

We enjoy ourselves at the The Bunker. Ms Susan even let us check out late which is very rare for other places.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en warm ontvangs van die Barnards met alles gereed en in plek vir 'n perfekte verblyf.

'n Juweel van 'n plekkie, perfek geleë vir alle doeleindes. Ons het die wegbreek van die Kaap terdeë geniet en julle plekkie is skoon, gemaklik en baie veilig. Selfs ons twee honde was gemaklik en gerus. Baie dankie Susan en Dawid vir julle gasvryheid en ons sal julle weer gebruik in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bunker House se terugvoer

Beste Johan en gade,

Dankie vir die positiewe review. Julle en julle hondjies is baie welkom in die toekoms. Dankie dat julle The Bunker so netjies agter gelaat het.
Sien julle graag weer binnekort.

Groete,
Dawid en Susan

The Bunker House
Marie-louise L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie-louise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en naby alles.

Ons was in St Francis vir 'n troue. The Bunker was 'n uitstekende keuse vir ons verblyf. Dit het alles wat jy nodig het en alles is binne stapafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolanda T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal en binne loopafstand van alles.

Ons het The Bunker gehuur vir 12 dae in Desember. Die woonstel was ruim, baie skoon en netjies en beslis groot genoeg vir 2 mense. Met 'n sit gedeelte, eetkamer en groot L vormige vol kombuis. Een groot slaapkamer met en suite-badkamer met 'n stort ens. Die groot buitedek met dakkie en gasbraai was ons kuierplek. Die woonstel is slegs 'n paar trappies op. Die eenheid is baie sentraal geleë. Ons kon orals heen loop met die strand, winkelsentrums en restaurante reg by ons. Susan het regtig met klein verwelkomingsgeskenkies en borrelende persoonlikheid uit haar pad gegaan om ons baie welkom laat voel. Ek kan werklik The Bunker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bunker House se terugvoer

Dankie Jolanda,

Dit was wedersyds lekker om julle bure te kon wees vir 'n kort tydjie. Ons wens ons kon julle beter leer ken. Julle is altyd welkom. Hoop ons sien mekaar weer in die toekoms.

Dawid

The Bunker House
Roché C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roché C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreek en baie troeteldiervriendelik.

Susan was 'n uitstekende gasvrou en baie tegemoetkomend met ons troeteldiere wat saam met ons gereis het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joan M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a most enjoyable stay, the owners were very friendly and helpful.

I can recommend The Bunker. The owners were very helpful, even going so far as to prepare a snack for me when I was delayed in checking in. Accommodation was spotless, cost and comfy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bunker House se terugvoer

Joan, thank you for the positive review, the gift vouchers, and leaving the apartment so spotless. We hope to continue keeping our guests so pleased as you are.
Warm regards,
Susan Barnard

The Bunker House
Ray S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray S
Gesin met tieners

The hosts were very attentive & ensured that we were settled in.

The Barnard's took care of us as if we were family. The unit that we stayed in was perfect for a getaway - a home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bunker House se terugvoer

Dear Ray, we realy appreciate your kind review. You will always be welcome in the future.
Warm regards,
Susan Barnard

The Bunker House
Susan D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan D
Gesin met tieners

Good value.

We had a excellent stay at the Bunker. The owner's Susan and David went out of their way to accommodate us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lymeweg-Suid 15, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44783cf800e203f5a023a17930a5190de9e7e1e678b4fa39a81bb4899655ce28e65194833340e7847ee89e03f5c6c9edf7c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 15 Lyme Road South Saint Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.162546471613 24.825155304894
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem