+90

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 162 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Bradwill J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Wonderful. Peaceful and relaxing. I would have preferred if the room services and refilling of teas and coffees happened more often, but despite that, the stay was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Ons het baie lekker gekuier en gebly. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angela
The Calitz
Hi Pieter, Baie dankie vir die pragtige resensie. Baie dankie vir die ondersteuning van ons besigheid. Dit was heerlik om julle te verwelkom en ons sien uit om julle weer te sien. Ons wens vir julle slegs voorspoed vorentoe asook alles wat mooi is. Vriendelike groete, The Calitz Span

Johanna L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netjiese eenheid met veilige parkeerplek. Heerlik gebly. Eenheid is goed toegerus met as ekstra bonus privaat patio.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angela
The Calitz
Hi Johanna, Baie dankie vir die oulike resensie. Baie dankie vir die ondersteuning van ons besigheid. Dit was heerlik om julle hier te verwelkom. Ons is so bly julle het lekker gebly en ons sien uit om julle eendag in die toekoms weer te sien. Ons wens vir julle slegs voorspoed vorentoe asook alles wat mooi is. Vriendelike groete, The Calitz Span

Linda H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Baie aangename, skoon verblyf. Die eenheid was skoon, ruim en gerieflik ingerig. Daar is veilige parkering, WiFi, 'n swembad en braaifasiliteite. Vriendelike ontvangs en lugversorging wat 'n groot bonus was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angela
The Calitz
Goeie dag, Linda, Baie dankie vir die pragtige resensie. Dankie vir die ondersteuning van ons besigheid. Dit was heerlik om julle hier te verwelkom. Ons hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete, Angela

Wilanie G
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2026

Baie oulike gastehuis! Ons het baie lekker gekuier by The Calitz. Baie dankie, vir jou gasvryheid!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Angela
The Calitz
Goeie dag Wilanie, Baie dankie vir die oulike resensie. Dit was heerlik om julle te verwelkom by ons gastehuis en ons hoop om julle eendag weer te sien. Alles wat mooi is. Vriendelike groete, Angela

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2026

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Noeleen T
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Great place to stay if you're passing through or want to explore. We were so pleasantly surprised by the comfort of the room and the special touches like the rusks and little soaps. All we needed was provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angela
The Calitz
Hi Noeleen, Thank you for this amazing review. Thank you for supporting our business. It was lovely having you and we are so glad that you enjoyed your stay. Looking forward to seeing you again. Wishing you all the best. Kind regards, The Calitz Team

Pieter T
1 nag
5.0
Sep 2025

Ek het baie lekker gebly en kan The Calitz definitief aanbeveel. Is 'n baie vriendelike gasvrou en die hele ervaring was baie aangenaam. Die geriewe is puik en ek sal enige tyd weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angela
The Calitz
Goeie dag, Pieter. Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is so bly jy was gelukkig met ons dienste. Dit was absoluut heerlik om jou te ontmoet en hier te verwelkom. Ons sien uit om jou weer terug te verwelkom. Ons wens vir jou slegs voorspoed vorentoe asook alles wat mooi is. Vriendelike groete, The Calitz Span.

Christelle A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Salige Karoo stilte. Ons het heerlik gebly, maar daar sal aandag gegee moet word aan die volgende: beddegoed, duvet en kussings is baie dun. Die toilet ring is skeef en jy moet versigtig sit. DStv was af en dit is nie vooraf gekommunikeer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angela
The Calitz
Goeie dag, Baie dankie vir die resensie. Dankie vir die ondersteuning van ons besigheid. Was heerlik om julle by The Calitz te verwelkom. Baie dankie vir die dingetjies waarop ons kan werk. Ons waardeer sulke kritiek - dit laat ons toe om ons dienste nog meer te verbeter. Ek wens vir julle alles wat mooi is en ons hoop om julle weer te sien. Alles wat mooi is. Vriendelike groete, The Calitz Span

Curzon C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

All round a beautiful place. Keep up the good work. The accommodation is beautiful and affordable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Angela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 162

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 820
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 Gert Steet, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3OGVjNzI1LTA3ZTgtNDJmYS05YzU5LTY4NWZlZTNkNjdiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 162 5 1 5 5 Gert Steet Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.527911884453 21.691643779468
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang