10 gaste
4 slaapkamers
8 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 160 Springbok Street, Numbipark, Hazyview, 1242, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
The Calm Views Holiday Home is 'n selfsorghuis in Numbipark, Mpumalanga, en bied toegang tot die Krugerwildtuin se Phabeni-hek wat net 'n entjie se ry ver is.
Die huis is geskik vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Albei die derde en vierde slaapkamers het 2 enkelbeddens en daar is nog 2 enkelslaapbanke in die vierde kamer. Die gastebadkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het rusbanke en 'n platskerm-TV en daar is skuifdeure wat na 'n stoep met 'n uitsig oor die ommuurde tuin lei. WiFi is beskikbaar.
Aktiwiteite in die Hazyview-area sluit vierwielmotorfiets, riviervlotvaart en boogskiet in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Adelaide Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 160 Springbok Street, Numbipark, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink The Calm Views Holiday Home het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
160 Springbok Street, Numbipark, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang