LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Capital Empire | LekkeSlaap
+33

The Capital Empire

Hotel
  • Kapasiteit: 620 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 177 Hoek van Rivonia-weg en Empire Place, Sandhurst, Sandton, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Capital Empire bied verblyf in Sandton. Die hotel bied gerieflike verblyf lekker naby 'n verskeidenheid sake- en ontspanningsgeriewe in die omgewing.

Verblyf by The Capital Empire word in verskillende ruim hotelkamers en woonstelle aangebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met gratis seep en toiletware, sowel as WiFi, lugversorging, 'n kluis, 'n yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe.

'n Buffet-ontbyt is by die tarief ingesluit en word in die restaurant bedien, waar ander heerlike fynproewersmaaltye ook bestel kan word. Kamerdiens is egter ook beskikbaar. Die restaurant bied toegang tot 'n ruim kroeg vol voorraad en 'n swembadarea waar gaste kan ontspan terwyl hulle aan skemerkelkies teug. Die hotel spog ook met 'n gesondheidsentrum, 'n spa, 'n fiksheidsentrum en gimnasium met moderne toerusting, 'n sakesentrum en ten volle toegeruste konferensiegeriewe om te huur.

'n Paar van die dienste wat by die hotel aangebied word, sluit in 'n gratis pendeldiens na die Sandton Gautrein en Nelson Mandela-plein, 24 uur-ontvangs, 24 uur-kamerdiens, 'n daaglikse skoonmaakdiens, sowel as 'n dokter en tandarts wat onmiddellik beskikbaar is.

The Capital Empire is minder as 1 km vanaf Sandton City en Sandton Konferensiesentrum en minder as 31 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 177 Hoek van Rivonia-weg en Empire Place, Sandhurst, Sandton, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 620 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 177 Hoek van Rivonia-weg en Empire Place, Sandhurst, Sandton, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29d210b53d0337604f9fe5cc09ea91ac2aa094d51c17af542f4851f21d934a7bfcc26cf6a4f28dfbf3bb09d9b675979fc4ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (vir 2 persone) 177 Corner of Rivonia Road and Empire Place Sandhurst 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.112710207127 28.051413774066
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!