Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Capital Mbombela

  • Kapasiteit: 292 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Penny Gum-straat 4, West Acres, Mbombela, 1211, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 870 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Capital Mbombela bied 'n luukse wegbreek en gesofistikeerde verblyf. Gaste kan die hotel as basis gebruik om die omgewing te verken en, aangesien The Capital Mbombela langs die I'langa Mall in West Acres geleë is, het gaste maklike toegang tot inkopie-geleenthede en die stadion.

Verblyf word in 100 kamers gebied en dit sluit Standaardkamers en Eenslaapkamer-woonstelle in. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed met perkallinne en kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word. Die en suite-badkamers het elk 'n stort en/of 'n bad, 'n dubbelwasbak, verhitte handdoekrelings, komplimentêre toiletware en badhanddoeke. Daar is ook gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV in elke kamer.

Gaste kan by een van die restaurante of kroeë op die perseel sit en kuier, in die gaste-sitarea ontspan, die komplimentêre WiFi benut of die binnenshuise gimnasium benut. The Capital Mbombela bied verskeie besonderse ervarings en portier- en pendeldienste is beskikbaar.

Die hotel se nuutste konferensiesentrum is een van die grootste in die stad en spog met 'n uitstekende ontwerp en die nuutste, ingeboude tegnologie.

Aangesien The Capital Mbombela in die hartjie van die stad geleë is, kan gaste hul besoeke aan verskeie restaurante, skemerkelkiekroeë, musiek- en vermaakgeleenthede beplan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Videospeler
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir The Capital Mbombela
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 19

Jaar gelys 3

Ligging

  • Penny Gum-straat 4, West Acres, Mbombela, 1211, Mpumalanga
  • Gaste dink The Capital Mbombela het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 870
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 870
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 292 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Penny Gum-straat 4, West Acres, Mbombela, 1211, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ca261bd680091d261363f38814f53ef61dbaf73f8306535acb8333830ac1d7f9b8e9680745936cadb5bc0f6461d7e709e13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 870 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 4 Penny Gum Street West Acres 1211 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.4676957 30.9566247
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem