The Capital Melrose
- Kapasiteit: 344 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Atholl Oaklands-weg en Kernick Laan, Melrose Noord, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 830 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Capital Melrose is in die nuwerwetse Melrose-distrik geleë. Dit is op die punt van die stad, naby sakegebiede en 'n lewendige straatkultuur geleë. Die luukse woonstelhotel spog met 'n indrukwekkende, koel, industriële-sjiek interieur, en bied all hoteldienste.
Verblyf by The Capital Melrose word in verskillende hotelkamers, ateljeewoonstelle en woonstelle aangebied. Elke standaardkamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n kluis, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Elke ateljeewoonstel en woonstel het aparte slaapkamers, 'n privaat of 'n en suite-badkamer, en 'n kombuisie met basiese toebehore.
Ontbyt en ander heerlike maaltye word in die restaurant op die perseel bedien. Die hotel spog ook met gratis WiFi, wasgoedgeriewe in die woonstelle, 'n kroeg, 'n swembad, 'n goed toegeruste gimnasium en konferensiekamers. Gratis veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit is op die perseel beskikbaar.
The Capital Melrose is 'n blok van die Melrose Arch-winkelsentrum af, naby die Wanderers-gholfklub en sowat 21,5 km vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- 24-uur Kamerbediening
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Nicky Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 21
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Hoek van Atholl Oaklands-weg en Kernick Laan, Melrose Noord, 2196, Gauteng
- Gaste dink The Capital Melrose het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Melrose Noord Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 344 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Atholl Oaklands-weg en Kernick Laan, Melrose Noord, 2196, Gauteng