The Capital on the Park
- Kapasiteit: 800 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Katherine-straat 101, Sandown, Sandton, 2031, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 150 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Capital on the Park is 'n kosmopolitiese sake- en ontspanningsoord en is 'n luukse woonstelhotel met volledige hoteldienste in Sandton. Die hotel bied al die geriewe en dienste wat ideaal is vir gesinne, sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf word in verskeie hotelkamers en woonstelle gebied. Elke hotelkamer het ’n en suite-badkamer, asook lugversorging, ’n yskassie, ’n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke woonstel het ’n privaat badkamer en ’n goed toegeruste kombuis en sitarea. Ontbyt word in die restaurant bedien, waar daar ook ander heerlike etes van die spyskaart af bestel kan word. Daar is ook 24 uur kamerdienste.
Die hotel het gratis WiFi, ’n gryp-en-gaan-deli, ’n korporatiewe- en sjampanjekroeg, ’n koffiewinkel, ’n geriefwinkel, ’n binnenshuise virtuale gholfkamer, ’n kinderoppas-klub, ’n dagspa, ’n gesondheidsentrum met die nuutste toerusting en ’n dek met ’n verhitte skootswembad en ’n Jacuzzi. Daar is ’n ten volle toegeruste konferensiesentrum en raadskamers beskikbaar om te huur.
Dienste soos valet-parkeerplek, gratis wasgoedgeriewe in die woonstelle, daaglikse skoonmaak, 24 uur-ontvangs en 'n dokter en tandarts wat op roep is, is beskikbaar by die hotel.
The Capital on the Park is binne 650 m vanaf die Sandton Gautrein Stasie en binne 1,5 km vanaf Sandton City en die Sandton-konferensiesentrum.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Swembad
- Portier
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- 24-uur Kamerbediening
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Nicky Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 20
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Katherine-straat 101, Sandown, Sandton, 2031, Gauteng
Sien meer verblyf in Sandton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 800 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Katherine-straat 101, Sandown, Sandton, 2031, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom