LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+47

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Sanet V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Stunning, breathtaking and peaceful surrounding, home-like feel, sunlit rooms. What an awesome weekend spent, meeting Moses and staying in his beautiful house! Lovely home, stunning views, brilliant service and warm hospitality. We loved every moment, felt at home and very safe. Highly recommended. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marli B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Relaxing. Moses was very friendly and the place is beautiful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beryl B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Would happily stay here again - relaxing, convenient. Lovely stay at Die Kasteel. Our host was welcoming and made us feel right at home. Beautiful location with amazing views; everything we needed was provided with access to the kitchen and lounge area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Awesome! Baie lekker gebly en dit was awesome asook die uitsig. Sal definitief aanbeveel vir ander mense en hulle sal nie spyt wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Veilig met 'n goeie uitsig. Die ligging en uitleg van die huis is regtig goed, daar is baie gemeenskaplike areas wat gedeel word en elke kamer het sy eie badkamer en deur na binne en buite die huis. Kamer het ligversorging, alhoewel dit nie so lekker gewerk het nie, maar dalk was dit a.g.v. die hitte daai dag en aand, dit was onnormaal warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alison M
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.6
Apr 2026

Beautiful and peaceful. Enjoyable stay. Beautiful location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christa D
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.2
Mrt 2026

Geen WiFi beskikbaar en melk is ook nie voorsien vir oggend koffie nie. Baie lekker gebly vir een aand. Vriendelike ontvangs. Plek baie mooi.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2026

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Theuns W
1 nag
5.0
Des 2025

Beste blyplek en goeie geriewe. Alles was puik, bo verwagting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzaan B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Atmosfeer baie rustig. Baie lekker gebly en gekuier met ander gaste wat ook daar gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Moses Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R745
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R745
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R745
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Uitsig Close, off Walter Street, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmNDYzYjFhLTRlMDItNGVlNS05ZDUyLWQyZGY1YzYzZjgwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R745 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 4 Uitsig Close off Walter Street 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.383119604839 18.888597306677

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang