LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+47
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Uitsig Close, off Walter Street, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die Kasteel lê op 'n heuwel in Riebeek-Kasteel, een van die oudste dorpe in Suid-Afrika. Dis in 'n vallei in die Ceresberge geleë, net een uur se ry vanaf Kaapstad.

Verblyf is in 3 gaste-suites beskikbaar. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste en het 'n en suite-badkamer. Egiptiese katoen-beddegoed word voorsien. Die huis is slim ontwerp en spog met groot beskutte veranda's. Die veranda's bied 'n pragtige uitsig oor die tuin met sy reghoekige swembad en 'n panoramiese uitsig oor die Ceresberg op die horison.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Sanet V
Saam met vriende
5.0
Stunning, breathtaking and peaceful surrounding, home-like feel, sunlit rooms. What an awesome weekend spent, meeting Moses and staying...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Marli B
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. Moses was very friendly and the place is beautiful!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Beryl B
Saam met lewensmaat
5.0
Would happily stay here again - relaxing, convenient. Lovely stay at Die Kasteel. Our host was welcoming and made us feel right at home...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
André R
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome! Baie lekker gebly en dit was awesome asook die uitsig. Sal definitief aanbeveel vir ander mense en hulle sal nie spyt wees nie.
Mrt 2026
Etienne V
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig met 'n goeie uitsig. Die ligging en uitleg van die huis is regtig goed, daar is baie gemeenskaplike areas wat gedeel word en elke kamer het sy ...
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Moses Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 4 Uitsig Close, off Walter Street, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Kasteel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R745
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R745
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R745
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Uitsig Close, off Walter Street, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmNDYzYjFhLTRlMDItNGVlNS05ZDUyLWQyZGY1YzYzZjgwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R745 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 4 Uitsig Close off Walter Street 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.383119604839 18.888597306677