The Cedar Unit 105
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Firdale Avenue, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Gardens, is The Cedar Unit 105 'n sjiek selfsorgwoonstel met asemrowende uitsigte oor die ikoniese Tafelberg en die uitgestrekte stadskern. Dit is 'n ideale opsie vir 'n romantiese wegbreek of 'n sakereis in die pragtige Moederstad.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die stylvolle oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n sentrale eetkamertafel. 'n Skottelgoedwasser is ook in die kombuis beskikbaar. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Deur die skuifdeur is daar 'n knus balkon wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie terwyl jy die uitsigte bewonder. Gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembadarea sowel as die veilige parkering wat aangebied word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 789
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 6 Firdale Avenue, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Firdale Avenue, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang