LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Cellars-Hohenort | LekkeSlaap
+68

The Cellars-Hohenort

Hotel
  • Kapasiteit: 100 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brommersvlei-weg 93, Constantia, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 440 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Cellars-Hohenort is in die historiese Constantia-vallei geleë. Dié hotel in Kaapstad se Wynlande bied uitsigte op Tafelberg en dit is net 15 minute se ry van die middestad af. Gaste is dus lekker naby al die doendinge in die omgewing. Gaan stap in die berg, proe wyn en verf die Moederstad rooi!

Daar is 52 kamers met panoramiese uitsigte oor die pragtige tuine en op die ikoniese berg. Gaste kan kies tussen dubbelkamers, luukse dubbelkamers, suites en die weelderige Madiba Villa.

Daar is ook 2 bekroonde restaurante vir gaste wat kulinêre ontdekkingsreise wil beleef. 'n Speelse proe-spyskaart wat plaaslike bestanddele met moderne interpretasies ten toon stel is beskikbaar by Greenhouse en gaste wat aansit in The Conservatory word bederf met tradisionele resepte. Liz McGrath, The Collection se stigter, se gunsteling-geregte is op laasgenoemde se spyskaart.

Kenmerke

Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Brommersvlei-weg 93, Constantia, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 440
per nag (plek vir 2)
Vanaf R5 440
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 100 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brommersvlei-weg 93, Constantia, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7Tvm4IgHAJghJBYTdh5j8Smup3RG6BzfWdPq79TAzW9LK2pzk8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 440  per nag (plek vir 2) 93 Brommersvlei Road Constantia 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.00205 18.43491
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!