The Cellars-Hohenort
Beskrywing
Hierdie intreevlak-kamers in The Cellars-Hohenort bied uitsigte oor die tuin of oor die grasperke via die terras. Elkeen van dié kamers het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Kinderoppasdienste kan by die ontvangs gereël word. Bababedjies en -beddens is beskikbaar vir kinders. Daar is geen koste vir 'n bababed nie; 'n klein toeslag is van toepassing vir 'n ekstra bed. Spesiale dieetvereistes en spesiale versoeke kan akkommodeer word. Maak asseblief seker dat u ons hiervan in kennis stel voor u aankoms om te verseker dat aan u behoeftes voldoen word. Slegs klein honde kan geakkommodeer word en slegs by die hotel in die Villas en geselekteerde Premier Suites.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Gaste kan kies tussen die luukse dubbelkamers in Cellars Main House en die historiese Hohenort Manor House. Al dié ruim kamers het uitsigte oor die Kaapse Skiereiland of oor die asemrowende tuine. Elke luukse dubbelkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Kinderoppasdienste kan by die ontvangs gereël word. Bababedjies en -beddens is beskikbaar vir kinders. Daar is geen koste vir 'n bababed nie; 'n klein toeslag is van toepassing vir 'n ekstra bed. Spesiale dieetvereistes en spesiale versoeke kan akkommodeer word. Maak asseblief seker dat u ons hiervan in kennis stel voor u aankoms om te verseker dat aan u behoeftes voldoen word. Slegs klein honde kan geakkommodeer word en slegs by die hotel in die Villas en geselekteerde Premier Suites.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie luukse kamers in die Hohenort-gebou lei na die veranda met sy uitsig oor die elegante tuine (gedurende helder dae strek die uitsig tot by Valsbaai). Die kamers is individueel versier volgens 'n klassieke styl. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Elkeen van dié kamers het 'n sithoekie waarin gaste lekker kan ontspan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Kinderoppasdienste kan by die ontvangs gereël word. Bababedjies en -beddens is beskikbaar vir kinders. Daar is geen koste vir 'n bababed nie; 'n klein toeslag is van toepassing vir 'n ekstra bed. Spesiale dieetvereistes en spesiale versoeke kan akkommodeer word. Maak asseblief seker dat u ons hiervan in kennis stel voor u aankoms om te verseker dat aan u behoeftes voldoen word. Slegs klein honde kan geakkommodeer word en slegs by die hotel in die Villas en geselekteerde Premier Suites.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Al dié suites is individueel en oorspronklik versier. Ons binnenshuise versierder is geïnspireer deur die pragtige tuine. Elke suite het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n ruim sitarea en 'n instapkas.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Kinderoppasdienste kan by die ontvangs gereël word. Bababedjies en -beddens is beskikbaar vir kinders. Daar is geen koste vir 'n bababed nie; 'n klein toeslag is van toepassing vir 'n ekstra bed. Spesiale dieetvereistes en spesiale versoeke kan akkommodeer word. Maak asseblief seker dat u ons hiervan in kennis stel voor u aankoms om te verseker dat aan u behoeftes voldoen word. Slegs klein honde kan geakkommodeer word en slegs by die hotel in die Villas en geselekteerde Premier Suites.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ons het 8 Premier Suites. Elke ruim suite is individueel versier volgens style wat wissel van klassiek tot kontemporêr en 'n privaat tuin of uitsigte oor die The Cellars-Hohenort se groot tuin. Van die suites het 2 vlakke en elke suite het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n aparte sitkamer en 'n slim-TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Kinderoppasdienste kan by die ontvangs gereël word. Bababedjies en -beddens is beskikbaar vir kinders. Daar is geen koste vir 'n bababed nie; 'n klein toeslag is van toepassing vir 'n ekstra bed. Spesiale dieetvereistes en spesiale versoeke kan akkommodeer word. Maak asseblief seker dat u ons hiervan in kennis stel voor u aankoms om te verseker dat aan u behoeftes voldoen word. Slegs klein honde kan geakkommodeer word en slegs by die hotel in die Villas en geselekteerde Premier Suites.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié villa is vernoem na Suid-Afrika se eertydse president. Dié privaat villa met 2 verdiepings skuil in die pragtige tuin. Madiba Villa is apart en 'n privaat oprit lei na die ingang. Gaste word begroet deur die ruim oopplan-sitkamer en -eetkamer, en die 3 en suite-dubbelkamers is anderkant die sentrale gedeelte van die huis geleë. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die villa is toegerus met 'n kaggel, lugversorging, ondervloerse verhitting, 'n kroegarea en 'n kombuis met 'n luik. Madiba Villa bied ook 'n privaat binnehof met 'n swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Kinderoppasdienste kan by die ontvangs gereël word. Bababedjies en -beddens is beskikbaar vir kinders. Daar is geen koste vir 'n bababed nie; 'n klein toeslag is van toepassing vir 'n ekstra bed. Spesiale dieetvereistes en spesiale versoeke kan akkommodeer word. Maak asseblief seker dat u ons hiervan in kennis stel voor u aankoms om te verseker dat aan u behoeftes voldoen word. Slegs klein honde kan geakkommodeer word en slegs by die hotel in die Villas en geselekteerde Premier Suites.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
93 Brommersvlei Road, Constantia, 7806, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 100 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang