The Cellars-Hohenort
- 100 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Soos Gesien op Facebook
- 93 Brommersvlei Road, Constantia, 7806, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Cellars-Hohenort is in die historiese Constantia-vallei geleë. Dié hotel in Kaapstad se Wynlande bied uitsigte op Tafelberg en dit is net 15 minute se ry van die middestad af. Gaste is dus lekker naby al die doendinge in die omgewing. Gaan stap in die berg, proe wyn en verf die Moederstad rooi!
Daar is verskeie kamers met panoramiese uitsigte oor die pragtige tuine en op die ikoniese berg. Gaste kan kies tussen dubbelkamers, luukse dubbelkamers, suites en die weelderige Madiba Villa.
Daar is ook 2 bekroonde restaurante vir gaste wat kulinêre ontdekkingsreise wil beleef. Greenhouse en The Conservatory word albei deur Relais and Châteaux se sjef, Peter Tempelhoff bestuur. 'n Speelse proe-spyskaart wat plaaslike bestanddele met moderne interpretasies ten toon stel is beskikbaar by Greenhouse en gaste wat aansit in The Conservatory word bederf met tradisionele resepte. Liz McGrath, The Collection se stigter, se gunsteling-geregte is op laasgenoemde se spyskaart.
Die hotel bied 'n spa, 2 swembaddens, 'n gimnasium en 'n tennisbaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Ariana/Robyn Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 93 Brommersvlei Road, Constantia, 7806, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
93 Brommersvlei Road, Constantia, 7806, Wes-Kaap
Sien kaart- 100 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang